Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Liebigsdrif
- Liebigsdrif [boodskap #122724] Tue, 25 December 2018 11:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Liebigsdrif is 'n kruising oor die Limpoporivier, erken as die amptelike deurgang na die Republiek. Dit verleen ook toegang tot die Liebig-beesplaas in Zimbabwe (Rhodesië).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Liebig-Beesplaas
Volgende onderwerp: Lilongwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Feb 20 18:07:28 UTC 2025