Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lauts, Professor Ulrich
Lauts, Professor Ulrich [boodskap #122684] |
Mon, 24 December 2018 19:32 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Professor Ulrich Lauts was die eerste Boereverteenwoordiger in Europa en eerste skrywer oor die Voortrekkers. In 1787 in Amsterdam gebore; seun van 'n handelaar. Word lektor in die Wetenskap en die Lettere. Terwyl Lauts op die personeel van die vlootkollege was, het hy in die Voortrekkers begin belang stel en J.A. Smellekamp ontmoet. Gevolglik skryf hy in 1847 De Kaapsche Landverhuizers. Later was hy behulpsaam met die reëlings vir die stuur van die eerste predikant na Transvaal, waarvan hy dan ook in 1857 konsul word. Oorlede in 1865.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 02:29:47 UTC 2025
|