Tuis » Taal » Ensiklopedie » Korand
Korand [boodskap #122583] |
Sun, 23 December 2018 08:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Korand is 'n mineraal gebruik as 'n skuurmiddel, aangetref in Noord-Transvaal. Ontginning begin in 1912 en het sedertdien baie gewissel. Een keer het dit 400 blanke delwers en 4,000 Bantoes onderhou.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 03:41:39 UTC 2025
|