Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Gesoek - Afr Musiek
Gesoek - Afr Musiek [boodskap #9239] |
Tue, 29 April 1997 00:00 |
Pieter Bos
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is opsoek na titels, woorde, musiek, name van Afrikaanse musiek
kunstenaars van die 30's en die 40's. Enige iemand wat sulke inligting het
of weet wie ek kan kontak - dit sal waardeer word.
Selfs al weet jy net van 'n kunstenaar of ken jy 'n liedjie se titel, laat
weet my asb.
Pieter
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:57 UTC 2025
|