Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kekewich, Generaal-Majoor Robert George
Kekewich, Generaal-Majoor Robert George [boodskap #122465] |
Fri, 21 December 2018 19:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Generaal-Majoor Robert George Kekewich was 'n Britse soldaat. In 1854 in Devonshire gebore. Ontvang opleiding in Marlborough en sluit in 1874 by die leër aan. Nadat hy in Egipte, Maleia en die Soedan diens gedoen het, is hy in Suid-Afrika gestasioneer met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was in bevel van die troepe wat Kimberley verdedig het. Tydens die beleg kom hy in hewige botsing met Cecil Rhodes wat daarop aangedring het om sy eie reëlings met die burgerlikes te tref vir die verdediging ens. Na die ontset word kolonel Kekewich bevorder tot generaal-majoor. Oorlede in 1914.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 05:22:08 UTC 2025
|