Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kehla
Kehla [boodskap #122456] |
Fri, 21 December 2018 14:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kehla is 'n hoofband wat deur die getroude Zoeloemans gedra word. Dit is 'n teken van status. Dit word gewoonlik van harpuis gemaak wat in die hare gewerk word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 11:05:27 UTC 2025
|