Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katonkel, Kaapse (Sarda sarda)
Katonkel, Kaapse [boodskap #122441] |
Fri, 21 December 2018 14:05 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kaapse Katonkel (Sarda sarda) is 'n skubagtige vis aangetref van Walvisbaai af tot by Mosselbaai en in die Atlantiese Oseaan. Ongeveer 30 duim lank. Swak eetvis. Die katonkel van Oos-Kaapland of die Commersonse koningsvis, in teendeel, is 'n lekker hengelvis. Ongeveer 4 voet lank. Dit is ook bekend in Australië en word soms in Natal snoek genoem. Sien Tornyn en Makriel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 02:44:06 UTC 2025
|