Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kangogrotte
Kangogrotte [boodskap #122405] |
Thu, 20 December 2018 19:52 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kangogrotte is ontsaglike kalksteengrotte naby Oudtshoorn in die Wes-Kaap. Dit is in 1780 ontdek deur J. van Zyl, 'n boer in die Zwartbergreeks. Beskryf deur George Thompson in 1824. Strek 2 myl die berg in. Die presiese grootte is onbekend. Dit is 'n nasionale monument en word beskou as een van Suid-Afrika se grootste natuurwonders. Toegerus met elektriese lig in die dele wat vir die publiek oopgestel is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 14:46:16 UTC 2025
|