Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kamdeboo
Kamdeboo [boodskap #122394] |
Thu, 20 December 2018 18:06 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kamdeboo is 'n koppiesagtige gebied van die distrik Graaff-Reinet wat grens aan die Sneeubergreeks. Naam ontleen van die Kamdeboorivier, 'n Khoikhoiwoord, wat groen hoogtes of heuwels beteken. Die gebied was voorheen bebos en bekend vir 'n soort stinkhout.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 13:02:24 UTC 2025
|