Tuis » Taal » Ensiklopedie » Buffalo Volunteer Rifles (Kaffrarian Rifles)
Buffalo Volunteer Rifles [boodskap #122385] |
Thu, 20 December 2018 07:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Buffalo Volunteer Rifles (vroeër die Kaffrarian Rifles, afgekort K.R.) is 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat op 20 Desember 1883 in Oos-Londen gestig is. Doen diens in die Langebergveldtog, 1897; die Beleg van Mafeking, 1899, die Beleg van Wepener en dwarsdeur die Tweede Vryheidsoorlog; die Duits-Suidwes-Afrikaanse Veldtog, 1915; en vorm deel van die 4de Suid-Afrikaanse Infanterie-Brigade wat garnisoen gelê het in Tobroek toe die stad in 1942 ingeneem is. Slagspreuk: Nunc Animis ('Nou - met waagmoed!').
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 04:58:43 UTC 2025
|