Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jeffreysbaai
Jeffreysbaai [boodskap #122321] |
Tue, 18 December 2018 17:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jeffreysbaai is 'n kusoord naby Port Elizabeth. Vernoem na 'n vroeë handelaar in daardie gebied in die jare 1850. Bekend vir sy pragtige skulpe. Visnywerheid. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 700 (250 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 13:37:36 UTC 2025
|