Tuis » Taal » Ensiklopedie » Innesdale
Innesdale [boodskap #122277] |
Mon, 17 December 2018 15:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Innesdale was 'n onafhanklike munisipaliteit noord van Pretoria. Kort na die Tweede Vryheidsoorlog gestig en vernoem na sir James Rose-Innes, die destydse Hoofregter van Transvaal en later van die Unie. Dit is in Oktober 1931 by Pretoria ingelyf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 11:13:12 UTC 2025
|