Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ingubu
Ingubu [boodskap #122270] |
Mon, 17 December 2018 15:32 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ingubu is 'n Bantoenaam in Natal vir tweedehandse klere. Die naam is afgelei van 'n uitdrukking wat "vel" beteken.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 14:06:45 UTC 2025
|