Tuis » Taal » Ensiklopedie » Houhoek
Houhoek [boodskap #122206] |
Sun, 16 December 2018 20:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Houhoek is 'n dorpie naby Elgin in Wes-Kaapland. Toonaangewende vrugteproduserende gebied. Daar is twee verduidelikings vir die naam; 'die hoek waar daar gekap word' of 'die hoek waar daar stilgehou word'.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 03:20:26 UTC 2025
|