Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hintsa
Hintsa [boodskap #122167] |
Sun, 16 December 2018 14:40 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hintsa was die Opperhoof van die Xhosas. Vroeg in die negentiende eeu gebore en tree op die voorgrond tydens die Xhosa-oorlog van 1835 teen die Kaap. Hy het uiteindelik vrede gesluit en aangebied om die Britte te help met die opspoor van beeste. Op een van die togte probeer hy egter ontsnap en word doodgeskiet. Hy is opgevolg deur sy seun, Kreli.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 14:05:29 UTC 2025
|