Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hilton College
Hilton College [boodskap #122162] |
Sun, 16 December 2018 14:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hilton College is 'n private seunskool in Natal. In 1868 deur eerw. W.C. Newnham in Pietermaritzburg gestig, maar is in 1872 verskuif tot vier myl noord van Hiltonweg op die hoofspoorlyn na die Rand.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 13:51:01 UTC 2025
|