Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gonubie-mond
Gonubie-mond [boodskap #121972] |
Thu, 13 December 2018 15:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gonubie-mond is 'n kusoord aan die Indiese Oseaan benoorde Oos-Londen aan die mond van die Gonubierivier. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 300 (150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 07:46:45 UTC 2025
|