Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gimnasium
Gimnasium [boodskap #121947] |
Thu, 13 December 2018 06:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Gimnasium is 'n opvoedkundige inrigting wat twee betekenisse in Suid-Afrika het (afgesien van die konvensionele begrip as 'n plek vir liggaamlike opleiding):
(a) Hoër seunskool in Pretoria en die Paarl wat aan die einde van die 19de eeu op die Hollandse patroon gestig is;
(b) Militêre kollege in Pretoria, in 1949 gestig (Voortrekkerhoogte). Sy vloot-teenhanger in Saldanhabaai dateer van 1951 en so ook die Lugmaggimnasium by Lyttelton naby Pretoria.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 27 16:32:47 UTC 2025
|