Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gallamsiekte
Gallamsiekte [boodskap #121887] |
Mon, 10 December 2018 17:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gallamsiekte is 'n siekte onder vee; vroeër baie algemeen in Transvaal, Oranje-Vrystaat en Betsjoeanaland. Doeltreffende behandeling deur sir Arnold Theiler op Onderstepoort ontdek. Sien lamsiekte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 03:58:16 UTC 2025
|