Tuis » Taal » Ensiklopedie » Founder's Day
Founder's Day [boodskap #121856] |
Mon, 10 December 2018 07:01 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Founder's Day (stigtingsdag) was 'n vakansiedag in Rhodesië (nou Zimbabwe) wat gevier is op die eerste Dinsdag in Julie wat op Rhodesdag volg. So genoem ter ere van die Pioneer Column wat die Tulirivier op daardie dag in 1890 oorgesteek het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 07:46:45 UTC 2025
|