Tuis » Taal » Ensiklopedie » Drosdy
Drosdy [boodskap #121670] |
Thu, 06 December 2018 16:19 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drosdy is 'n ou Suid-Afrikaanse naam vir die gebou waarin die landdros sy huis en kantoor gehad het. Beroemde drosdye is op Tulbagh, Worcester en Uitenhage.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 16:50:38 UTC 2025
|