Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dowling, Dr. Thomas Barrow
Dowling, Dr. Thomas Barrow [boodskap #121658] |
Thu, 06 December 2018 06:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dr. Thomas Barrow Dowling was 'n Suid-Afrikaanse musikus en komponis. In 1861 in Hampshire, Engeland gebore. Kom in 1888 na Kaapstad as orrelis van die St. George's-katedraal. Hy was 'n pionier op die gebied van die organisering van koor- en ander feeste. Oorlede in 1926.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 06:00:47 UTC 2025
|