Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bredie
Bredie [boodskap #121309] |
Mon, 26 November 2018 15:57 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bredie is 'n Maleise dis bestaande uit vleis en groente deurmekaar.
Die naam kom van Madagaskar. Dit is oorspronklik geskryf 'Breedi'.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:49:40 UTC 2025
|