Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brand, Vleuelkommandeur Sir Ghristopher Joseph Quinton
Brand, Vleuelkommandeur Sir Ghristopher Joseph Quinton [boodskap #121301] |
Mon, 26 November 2018 15:46 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vleuelkommandeur Sir Ghristopher Joseph Quinton Brand was 'n Suid-Afrikaanse lugmagman. Op 25 Mei 1893 in Kimberley gebore, en ontvang opleiding in Johannesburg. In die Eerste Wêreldoorlog dien hy in die Britse Vliegkorps en neem saam met sir Pierre van Ryneveld deel aan die beroemde pioniervlug van Londen na Kaapstad in 1920. Hy word later Direkteur van Lugvaart in Egipte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Dec 30 16:21:28 UTC 2024
|