Tuis » Taal » Ensiklopedie » Botha, Christiaan Lourens
Botha, Christiaan Lourens [boodskap #121283] |
Sun, 25 November 2018 18:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Christiaan Lourens Botha was die Regterpresident van die Oranje-Vrystaat. In 1869 op Kroonstad gebore. Studeer aan die Universiteit Stellenbosch, Amsterdam en Londen, waar hy tot die balie toegelaat is. Hy begin praktiseer in Bloemfontein en was 4 jaar lank burgemeester. Van 1907 tot 1910 was hy lid van die Oranjerivier-kolonie se Wetgewende Vergadering en na Uniewording was hy van 1910 tot 1915 die lid vir Bloemfontein. In 1938 word hy Regter-president van die Vrystaat en tree in 1939 af. Oorlede in 1951.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 28 15:48:20 UTC 2025
|