Tuis » Taal » Ensiklopedie » Leeu-Gamka (Bitterwater)
Leeu-Gamka [boodskap #121197] |
Sat, 24 November 2018 14:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Leeu-Gamka (vroeër Bitterwater) is 'n dorp in die Karoo naby Prins Albert in Kaapland. Leeu-Gamka is geleë waar die Leeu- in die Gamkarivier invloei. Albei riviere vloei slegs periodies. Die naam is saamgestel uit Afrikaans "leeu" en Khoi -gam- 'leeu' met -ka wat op 'n suigklank dui; dus 'leeu-leeu'. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 550 (160 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:42:03 UTC 2025
|