Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bembesi
Bembesi [boodskap #121151] |
Sat, 24 November 2018 06:35 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bembesi is 'n dorp 29 myl van Bulawayo. Toneel van veldslag in Matabele-oorlog voor die finale verowering van Lobengula se hoofstad Gubulawayo in 1893. Daar is 'n goudveld daar naby.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 17:31:18 UTC 2025
|