Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barkly-Wes
Barkly-Wes [boodskap #121092] |
Thu, 22 November 2018 05:30 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Barkly-Wes is 'n dorp in Griekwaland-Wes, 22 myl van Kimberley, op die walle van die Vaalrivier. In 1870 gestig as delwerskamp onder die naam Klipdrift. Was 'n rukkie lank die hoofstad van die 'Delwersrepubliek' van Griekwaland-Wes, voordat dit deur Brittanje geannekseer is. Word die vernaamste sentrum van 'n reeks rivierdelwerye. Vernoem na goewerneur sir Henry Barkly. Word al hoe belangriker as besproeiing- en boerdery-sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,131 (832 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:21 UTC 2025
|