Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aus
Aus [boodskap #121021] |
Wed, 14 November 2018 15:27 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aus is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika), sowat 125 km oos van Lüderitz en 230 km wes van Keetmanshoop. Die naam is van Hottentot-oorsprong wat beteken 'Groot Slang'. Die plek is 1,485 m (4,700 voet) bo seespieël. Ná die Duitse oorgawe in 1915 is dit as interneringskamp gebruik. Goud is glo daar naby ontdek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 687 (229 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 07:38:45 UTC 2025
|