Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby, sunny skies ens.
|
|
Re: Rugby, sunny skies ens. [boodskap #780 is 'n antwoord op boodskap #777] |
Sat, 14 June 2003 08:27 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzalis skryf in boodskap news:...
> On 13 Jun 2003 11:56:29 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Speedy,
>>
>> geniet die baaivleis en groete aan die Kardinaal.
>>
>> Lorinda
>
>
> LOL... Lorinda, besef jy hoe graag
> ek die kardinaal se geselsskap vir
> die van joune sal verruil?
>
> Speedy
Hoe het dit toe gegaan? Was dit nie te koud vir 'n braai nie? Ek hoop
die geselskap wat jy wel gehad het was net so opbouend soos die goed
wat ek en Andries kwytraak (sonder die hulp van die Kardinaal, behalwe
op Andries se verjaarsdag).
Lorinda
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:17 UTC 2025
|