Tuis » Lekker » Humor & grappe » Drie ouens by die poorte
Drie ouens by die poorte [boodskap #120393] |
Mon, 03 June 1996 00:00 |
Jakes
Boodskappe: 41 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Drie ouens kom by die poorte aan en Petrus moet al die vorms invul. Koos
is eerste aan die beurt en vertel sy storie.
Die tweede ou se dat hy laat was vir werk en nie vir die hysbak kon wag
nie en het sommer met die brandtrap afgehardloop toe 'n yskas hom tref en
daar gaan hy ook sommer op die plek dood.
En Petrus vra toe vir die derde ou: "En jy" waarop die ou antwoord: "Ek
was in die yskas!"
Jakes
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Jan 13 04:55:02 UTC 2025
|