Mieliepap [boodskap #119229] |
Sat, 12 September 2009 07:11 |
tjalie
Boodskappe: 3 Geregistreer: August 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo
Is daar iemand uit jullie groep die me kan help met een eenvoudig resep
om mieliepap te maak?
Gaarne zou ek die klassieke manier van beryding toepas zonder melk.
Omdat ek uit 'n ander wereld (Belgie) kom weet ek ook niet zo mooi nie
watter mieliemeel ek moet gebruik.
Liefst zo veel mogelijk gedetailleerde uitleg, want ek is nie 'n goeie
kok nie.
tjalie
|
|
|
Re: Mieliepap [boodskap #120648 is 'n antwoord op boodskap #119229] |
Fri, 29 June 2018 19:45 |
|
Boerekok
Boodskappe: 38 Geregistreer: June 2018
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Bestanddele:
2 koppies water
1 koppie mieliemeel
1 teelepel sout
Metode:
Die water moet goed kook alvorens die mieliemeel ingegooi word.
Roer af-en-toe (elke 15 minute) tot gaar.
Die geheim is om dit vir minstens 30 minute stadig te laat stoom oor lae hitte, sonder om te veel aan te brand.
Vir ekstra geur kan botter of ingelegde heel mieliepitte bygevoeg word.
|
|
|