Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die antie se gedraal.....
Die antie se gedraal..... [boodskap #118089] |
Fri, 04 July 2008 08:01  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou wonder ek of het die antie waaragtag niks te doene nie? Waarom
nou weer die ou stories uitpluk en 'n dooie perd weer te probeer lewe
gee?
|
|
|
|
Re: Die antie se gedraal..... [boodskap #118092 is 'n antwoord op boodskap #118091] |
Fri, 04 July 2008 13:14  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Jul 4, 11:20 am, Hessie wrote:
> sta...@mweb.com skryf
>
> Waarom
>
>> nou weer die ou stories uitpluk en 'n dooie perd weer te probeer lewe
>> gee?
>
> Dis 'n teenwig vir al Dave en Kie. se stories.
> Vir elke baantjie-vir-boetie storie, pos ek 'n
> baantjie-vir-boeties storie, net tienkeer erger
> as waarmee hy kan opkom.
>
> Tant Miena wat die meboskonfyt kook
---En wat probeer jy daarmee bereik?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:11:12 UTC 2025
|