Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » NASA en God
|
Re: NASA en God [boodskap #117466 is 'n antwoord op boodskap #117093] |
Wo., 28 Mei 2008 11:54  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 6 May 2008 16:11:46 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Dave" wrote in message
> news:ush0241rp4fepfqu6vmldgg550ahmdtcle@4ax.com...
>
>
>>> Duh. Die son draai nie om die aarde nie. Die son staan anyway altyd
>>> stil in verhouding tot die aarde.
>
>
>> Dit was woorde wat gebruik was in 'n tyd toe daar nog geglo is
>> dat die aarde die middelpunt van die heelal is, en die son om die
>> aarde draai. Met dit in ag genome behoort daardie woorde
>> geen vrae te ontlok nie.
>
> 'n Tong in die kies opmerking: Die aarde IS in die middelpunt van die
> heelal. In watter rigting en teen watter snelheid jy ook sou beweeg, daar
> is geen einde nie - alle kante is ewe ver!!! Maar dit geld natuurlik ipso
> facto van elke ander hemelligaam.
>
>
>
toe ek nou soek na 'n brief van Riaan waarop ek wou voortborduur,
het ek weer hierop afgekom. Toe wonder ek van watter kante
jy gepraat het, Torreke:-)
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 28 21:21:10 UTC 2025
|