Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mbeki= Mugabe
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113220] |
Mon, 26 February 2007 08:12  |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dalk is ek , maar watter afrikaner is nie regs of koserwatief nie?
On Feb 26, 11:00 am, Ferdi Greyling wrote:
> Vuurvreter he? Klink vintage rightwinger.
>
> On 25 Feb 2007 09:54:37 -0800, "Vuur" wrote:
>
>
>
>> It just struck me that there is no difference between Mbeki and
>> Mugabe's policies .
>
>> Mugabe is been out to annex land , Mbeki is annexing Job's and wealth
>> through AA and BEE.
>
>> Nobody has given it a name yet , but that is why saffies are so
>> unhappy but don't know what to do since they know something is wrong .- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113237 is 'n antwoord op boodskap #113232] |
Mon, 26 February 2007 15:42  |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Feb 26, 4:44 pm, "Hessie" wrote:
> "Vuur" skryf
>
>> It just struck me that there is no difference between Mbeki and
>> Mugabe's policies .
>
> Noudat jy jou naam van die hanskakie-"fire"
> verander het na die goeie Afrikaanse "Vuur,"
> hoekom skryf jy dan nog soos 'n hanskakie
> in Engels op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep?
> Ek herhaal, dis mense soos jy wat julle
> rassistiese geroggel op hierdie nuusgroep
> wil plaas, en julle gee nie 'n blou duit om
> vir die handhawing van Afrikaans nie.
> Hoe lank is jy al uit SA uit? Hoekom is
> jou taal so bedroewig? Ek sweer ek ken
> en weet van honderde meer Zoeloes en
> Xhosas en al die ander nege taalgroepe
> wat beter AFRIKAANS as jy kan skryf
> en praat.
>
> Penkop van die Derde Republiek
wat plaa-et jou , jy's in Kanada te skaam om n afrikaner te wees.
ek sighn my handle multilingual , maar ek hou daarvan om twee gesigte
soos jy kwaat te maak as ek julle wys op julle voute.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 04:49:46 UTC 2025
|