Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goud
Goud [boodskap #7136] |
Wed, 28 August 1996 00:00 |
Len Haasbroek
Boodskappe: 17 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi,
Die een kan ek nie laat verby gaan nie.
Nou die dag word my ma deur 'n manspersoon genader met 2 goue oorbelle
(nogal 24 karaat oorgeblaas) wat hy wil verkoop.
My ma se toe nee, dit lyk vir haar asof die goed al gedra is, waarop die
persoon antwoord: My broer het dit self by (bekende kettingwinkel)
gesteel en dis nog nooit gedra nie!
HAHAHA!
Groetnis
Len
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 09:20:52 UTC 2025
|