Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107061 is 'n antwoord op boodskap #107052] |
Wed, 16 November 2005 04:22   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
haar bra hang laag, die mense is tot vandag toe nog bang vir oom PW.
Anyway daar is baie wat van hom hou/gehou het en ek was 1 van hulle.
"Suidwester" skryf in boodskap news:XZ-dnXxmG-cneuTenZ2dnUVZ_v-dnZ2d@is.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:QYWdnZN0IPiKTOTenZ2dnUVZ_sadnZ2d@rogers.com...
>> Nee, ek vind dit nie raar nie. Ek dink my eerste voorvader
>> wat in 1706 as matroos op die HOIK se skepe na SA gekom
>> het, kon heelwaarskynlik ook nie lees en skryf nie.
>> Ek dink ook dat jy moedswillig dink. Jy gebruik hierdie
>> ou afgesaagde "wit" argumente om dinge te regverdig. Staar
>> dit in die gesig dat beide Mandela en veral Mbeki beide
>> baie meer akademies opgelei was as byvoorbeeld daardie
>> ou buffel P.W. Botha, wat later so 'n slegte figuur binne
>> sy eie party geslaan het, dat hy uitgeskuif moet word. Dit,
>> Basjan, is die soort mense wat jy probeer regverdig. Staar
>> dit in die gesig, Basjan.
> -----Die antie se onderrok hang uit. As jy gratis in die buiteland sit
> en niks doen nie, dan sekerlik sal jy tyd kry om te studeer. Ou PW het
> sy lewe om gewerk. Iets wat die antie duidelik self nie ken nie! PW
> het beroerte gehad toe hy uitgeskuif is....
>
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107063 is 'n antwoord op boodskap #107060] |
Wed, 16 November 2005 07:54   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dat jy so kan sit en lieg! Natuurlik sou jou ouers nie betaal het nie,
wat het ek dan anders gesê? 'n Wit pa beteken nie dat jy wit is nie.
Miskien moet jy die volgende vir my prakties verduidelik:
Meeste swart mense woon op die platteland. Hulle is ver van dorpe en
skole af. Onafgesien van die feit dat die dagskolers ver moet beweeg om by
die skole te kom en daar nie tyd is om huis toe te gaan vir middagete nie,
is daar ook die koshuiskinders. Met ouers wat nie veel meer as R100-150
per dag verdien nie, om 'n kind op 'n koshuis te hou per dag, kos veel meer
as hulle hele daaglikse inkomste. Nou wie dink jy betaal vir daardie
kinders se blyplek? Wie gee daardie kinders wat skool toe loop, kos? Wie
gee vir hulle boeke? Die ouers? Moet nie belaglik wees nie.
Daarenteen, weet jy wat betaal wit ouers vandag om hul kinders op
privaatskole te hê? Dit kan maklik R3000+ per maand wees. Ek sê dit net
om 'n punt te illustreer. Privaatskole word sonder staatshulp bedryf en
daai geld per kind is presies dit wat dit kos vir 'n skool om aan die gang
te bly. Sekerlik sal tot jy kan verstaan dat daar dinge is soos salarisse,
rekenaars, kos, ens. alles dinge is wat gekoop moet word sonder
staatsubsidies.
Dis dan ook hier waar die blanke mense ontervrede is: Omtrent sonder
uitsondering betaal hulle almal belasting op hulle inkomste, terwyl die
massa swartes net lê in 'n dronk waas en 'struggle' en die een kleintjie na
die ander voortbring. Hulle bydrae tot die belastinginkomste per kapita is
belaglik, tog het hulle al die voordele.......en nou die skok: Soos ook in
die apartheidsdae!
"@rogers.com" skryf in boodskap news:vJqdnYsU2p_Pp-fenZ2dnUVZ_tednZ2d@rogers.com...
>
> Onsin. My ouers hoef nie 'n duit te betaal het vir my om
> deur die primere en sekondere skool te gegaan het nie.
> In die laerskool het hulle selfs vir ons vrugte en kaas gegee.
> Dit was die grootste skok toe ek begin skoolhou en uitvind
> hoeveel geld swart ouers moet stoot vir hulle kinders se
> skoling.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107066 is 'n antwoord op boodskap #107056] |
Wed, 16 November 2005 09:10   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:EfudnVWQJqUwqOfeRVn-qQ@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Die drang na self-voorsiening sonder 'n rimpel vooruitgang deurspek die SA
>> landskap. Jy kan hoes, proes en blabber, maar jy kan dit nie op "apartheid"
>> blameer nie. Daar is 'n brug wat oorgesteek moet voordat SA se meerderheid
>> die waarde van vooruitgang, die nut van opvoeding en die logika wat
>> meeste
>> denke onderskryf, besef.
>
> En jy praat suiwer reaksionêre onsin. SA is vandag op fiskale gebied,
> deels as gevolg van die amper Thatcherite fiskale filosofie, beter daaraan
> toe as gedurende die nasionaal-sosialistiese beleid van die apartheids-
> regime.
Dit hang absoluut af van wie se oogpunt jy dit beskou. Oorbelasting,
korrupsie, en 'n vals sin van sekuriteit in ons "lae" inflasie gaan SA duur
te staan kom. Daar word al hoe meer deur selfs die regering besef dat SA
nie so kan voortgaan nie, dat die huidige ekonomiese "groei" 'n dop is met
'n moontlik vrot eier binne. Lees gerus die meer liberale SA dagblaaie en
jy sal agterkom dat daar (gelukkig) deur die regering besef word dat alles
nie so rooskleurig is soos voorsien is nie. Ek erken ruiterlik dat ek dink
Manuel is seker een van SA se beste ekon.-ministers ooit. Maar hy is een...
> Vir die eerste keer word daar aandag gegee aan skoling vir die
> hele bevolking op die lees van internasionale beleide en standaarde,
> liewer
> as die liederlike nalating van die apartheidsregime.
Vir die eerste keer word SA se mediese grade nie meer in die UK erken sonder
bevraagtekening nie. Onthou dat jou "schooling across the board" teen 'n
geweldige, geweldige koste van kennis en standaard verlaging kom. Ou
misbruikte redenasies, maar absoluut juis. Ons is in SA is besig om 'n
skolingsisteem toe te pas wat deur die res van die wêreld reeds as 'n
mislukking bewys is. Kader Asmal het alles wat hy aangeraak het as enige
tipe minister in kaf verander. En hy is 'n hoogs-geleerde, welbesproke,
intelligente mens.
> Vir die eerste keer
> word daar gepoog om vir die hele bevolking gesondheis-sisteme te
> skep, liewer as gedurende die apartheidsera waar die wittes in luukse
> hospitale gelê het en die nie-blankes soos vreemdelinge in hulle eie
> land behandel was.
En vir die eerste keer het my broer as twee keer VIGS-voorkomense medisyne
as dokter moes gebruik. En lê die kinders in sy saal met oop wonde in hul
eie urine onder swart-suster bewaking. En stop susters in die middel van 'n
drup-vervanging omdat dit "tee-tyd" is. Die gesondheidsisteem is wankelrig,
om die minste te sê. 6-jaar grade word 5-jaar grade om almal te
"akkomodeer". 'n dokter hoef nou alleen TB te kan behandel, die res is nie
nodig in die SA konteks nie. Wel, totdat dit nodig word...
Wees realisties, Gloudina, jou mishoop is te ver verwyderd van die
Afrika-werklikheid.
Basjan
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107067 is 'n antwoord op boodskap #107057] |
Wed, 16 November 2005 09:15   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:nrOdnR90db3FpefeRVn-hw@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Jy moet onthou dat ALLE nasies eers aan hulle eie voortbestaan (moet) dink.
>> Dit is natuurlik. Jy sou nie hier gewees het as daar nie sg. "reaksionêre"
>> SA-kaners was nie. Jy gemaklike, leunstoel argumente teen jou voorvaders
>> spreek van jou materiaal.
>
> Los my voorvaders uit. Hulle sal omgedraai het in hulle
> grafte as hulle gesien het hoe die apartheidsregime
> rassediskriminasie invoer. My Nederlanse voorvaders
> het met die lokale bevolking ondertrou,
I rest my case...
> en die Voor-
> trekkers het in baie gevalle kinders by slawe gehad.
'n Pragtige veralgemening.
> My Franse voorvaders het uit Frankryk gevlug omdat
> daar teen hulle godsdiens eksepsie gemaak is. Hulle
> sal ook sidder vir dit wat deur Malans en Le Roux's
> en du Toits gedurende die laaste deel van die twintigste
> eeu in SA bewerkstellig uit. Ek dink wanneer jy aan
> 'n Afrikaanse nasie dink, dink jy net aan die reaksionere
> klomp bekke wat so raas oor hoe hulle gaan skiet en
> donder.
Ja, die mense wat seker gemaak het dat jy jou goed kon pak en kon vlug na 'n
land wat nie joune is nie, mense wat nie joune is nie, waar jou taal 'n
stadige dood SAL sterf. Jou naletenskap sal verswelg word deur die
Kanadese, selfs Amerikaanse kultuur.
> Die Afrikaanse nasie waarvan die bloed deur
> my are vloei,
Wat gevlug het...
> is veel groter en respektabel as die skorrie-
> morrie wat die leisels in die hand gekry het in die
> sewentig- en tagtigerjare
Wat gebly het om 'n plek vir hul nageslag te maak.
> en vir hulle eie gewin nie net
> nie-blankes bedreig het nie maar ook wittes wat wou
> waarsku dat die wette van God verloën word.
Kraai jy ook so oor die landbesetting van die oorspronklike NA-inwoners? En
hulle regte-skending? Daar is 'n aangrypende film wat dwarsoor die wêreld
van toepassing is, nl. "Once were warriors". Dis net jammer dat almal op SA
se kop kom staanmaak oor die scape goat apartheid.
Basjan
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107069 is 'n antwoord op boodskap #107059] |
Wed, 16 November 2005 09:19   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:jf6dndc3Fpd1pefeRVn-hg@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
> Die geskiedenis het
>> ons geleer, Gloudina, rule, or be ruled. Dit is maklik om nou die
>> ge-rule-des te kom versontskuldig as uitgebuit. In fact, dit is die lui
>> manier om die situasie te regverdig.
>
> So hier kom Basjan die Nazi nou so oop
> en toe, oop en toe aan. Ek dog jy was
> 'n belydende Christen. Blykbaar is dit
> net 'n cover.
Baie, baie swak, Gloudina. Ek het geweet jy gaan godsdiens intrek, terwyl
ek weier om jou te beantwoord op godsdienstige terme, omdat baie poste en te
veel van my tyd al bewys het jy is nie kapabel nie. Die "rule" stelling het
niks met nazis te make nie, maar alles met die hele wêreld, van die Engelse,
Franse, Duitsers (voor nazi), Maya, Egiptenare en baie, baie ander nasies.
Jou ou ad hominem stelling hierbo getuig van jou redenasie-vermoë, of
liewer, die gebrek daaraan! Maar soos hulle sê, daar is niks nuuts onder
die son nie en dit was maar net 'n kwessie van tyd voor jy sou val.
Basjan
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107070 is 'n antwoord op boodskap #107063] |
Wed, 16 November 2005 09:22   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jy weet mos wat die antwoord is, dis apartheid se skuld , as jy in honnekak
trap
is dit apartheid se skuld, dis mos die maklikste verskoning,
dit eintlike antwoord moet wees "dit is ons kultuur om so kak te wees"
Die 1% wat wil wees mens behoort te wees is orals welkom , vir die res ...
"Suidwester" skryf in boodskap news:4qidnbKgCfLKVOfeRVn-uQ@is.co.za...
> Dat jy so kan sit en lieg! Natuurlik sou jou ouers nie betaal het nie,
> wat het ek dan anders gesê? 'n Wit pa beteken nie dat jy wit is nie.
> Miskien moet jy die volgende vir my prakties verduidelik:
> Meeste swart mense woon op die platteland. Hulle is ver van dorpe en
> skole af. Onafgesien van die feit dat die dagskolers ver moet beweeg om
> by die skole te kom en daar nie tyd is om huis toe te gaan vir middagete
> nie, is daar ook die koshuiskinders. Met ouers wat nie veel meer as
> R100-150 per dag verdien nie, om 'n kind op 'n koshuis te hou per dag, kos
> veel meer as hulle hele daaglikse inkomste. Nou wie dink jy betaal vir
> daardie kinders se blyplek? Wie gee daardie kinders wat skool toe loop,
> kos? Wie gee vir hulle boeke? Die ouers? Moet nie belaglik wees
> nie.
> Daarenteen, weet jy wat betaal wit ouers vandag om hul kinders op
> privaatskole te hê? Dit kan maklik R3000+ per maand wees. Ek sê dit
> net om 'n punt te illustreer. Privaatskole word sonder staatshulp bedryf
> en daai geld per kind is presies dit wat dit kos vir 'n skool om aan die
> gang te bly. Sekerlik sal tot jy kan verstaan dat daar dinge is soos
> salarisse, rekenaars, kos, ens. alles dinge is wat gekoop moet word sonder
> staatsubsidies.
> Dis dan ook hier waar die blanke mense ontervrede is: Omtrent sonder
> uitsondering betaal hulle almal belasting op hulle inkomste, terwyl die
> massa swartes net lê in 'n dronk waas en 'struggle' en die een kleintjie
> na die ander voortbring. Hulle bydrae tot die belastinginkomste per
> kapita is belaglik, tog het hulle al die voordele.......en nou die skok:
> Soos ook in die apartheidsdae!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:vJqdnYsU2p_Pp-fenZ2dnUVZ_tednZ2d@rogers.com...
>> Onsin. My ouers hoef nie 'n duit te betaal het vir my om
>> deur die primere en sekondere skool te gegaan het nie.
>> In die laerskool het hulle selfs vir ons vrugte en kaas gegee.
>> Dit was die grootste skok toe ek begin skoolhou en uitvind
>> hoeveel geld swart ouers moet stoot vir hulle kinders se
>> skoling.
>> Gloudina
>
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107071 is 'n antwoord op boodskap #107063] |
Wed, 16 November 2005 09:24   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dis soos hulle is...
There were two guys working for the city. One would dig a hole, theother
would follow behind him and fill the hole in. They workedfuriously allday
without rest, one guy digging a hole, the other guyfilling it in again. An
onlooker was amazed at their hard work, but couldn't understand whatthey
were doing. So he asked the hole digger, "I appreciate the effortyou are
putting into your work, but what's the story? You dig a hole andyour partner
follows behind and fills it up again." The hole diggerwiped his brow and
sighed, "Eish, normally we are a three-man team, butthe guy who plants the
trees, he is sick today!"
"Suidwester" skryf in boodskap news:4qidnbKgCfLKVOfeRVn-uQ@is.co.za...
> Dat jy so kan sit en lieg! Natuurlik sou jou ouers nie betaal het nie,
> wat het ek dan anders gesê? 'n Wit pa beteken nie dat jy wit is nie.
> Miskien moet jy die volgende vir my prakties verduidelik:
> Meeste swart mense woon op die platteland. Hulle is ver van dorpe en
> skole af. Onafgesien van die feit dat die dagskolers ver moet beweeg om
> by die skole te kom en daar nie tyd is om huis toe te gaan vir middagete
> nie, is daar ook die koshuiskinders. Met ouers wat nie veel meer as
> R100-150 per dag verdien nie, om 'n kind op 'n koshuis te hou per dag, kos
> veel meer as hulle hele daaglikse inkomste. Nou wie dink jy betaal vir
> daardie kinders se blyplek? Wie gee daardie kinders wat skool toe loop,
> kos? Wie gee vir hulle boeke? Die ouers? Moet nie belaglik wees
> nie.
> Daarenteen, weet jy wat betaal wit ouers vandag om hul kinders op
> privaatskole te hê? Dit kan maklik R3000+ per maand wees. Ek sê dit
> net om 'n punt te illustreer. Privaatskole word sonder staatshulp bedryf
> en daai geld per kind is presies dit wat dit kos vir 'n skool om aan die
> gang te bly. Sekerlik sal tot jy kan verstaan dat daar dinge is soos
> salarisse, rekenaars, kos, ens. alles dinge is wat gekoop moet word sonder
> staatsubsidies.
> Dis dan ook hier waar die blanke mense ontervrede is: Omtrent sonder
> uitsondering betaal hulle almal belasting op hulle inkomste, terwyl die
> massa swartes net lê in 'n dronk waas en 'struggle' en die een kleintjie
> na die ander voortbring. Hulle bydrae tot die belastinginkomste per
> kapita is belaglik, tog het hulle al die voordele.......en nou die skok:
> Soos ook in die apartheidsdae!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:vJqdnYsU2p_Pp-fenZ2dnUVZ_tednZ2d@rogers.com...
>> Onsin. My ouers hoef nie 'n duit te betaal het vir my om
>> deur die primere en sekondere skool te gegaan het nie.
>> In die laerskool het hulle selfs vir ons vrugte en kaas gegee.
>> Dit was die grootste skok toe ek begin skoolhou en uitvind
>> hoeveel geld swart ouers moet stoot vir hulle kinders se
>> skoling.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107087 is 'n antwoord op boodskap #107074] |
Thu, 17 November 2005 06:21   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
MOet se ek sou darem van 'n ou plekkie in die ou Venda gehou het hoor , glad
nie so
lelik daar nie (in die begin )
"@rogers.com" skryf in boodskap news:vZqdnYHt24G2s-benZ2dnUVZ_tednZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> En ek hoop saam met jou dat ons ook die enorme letsels van die bestaande
>> korrupsie, ongelyke aanstelling, en algemene verarming van SA sal ontgroei.
>> The rykes word net ryker en die armes, wel, moet maar opsnork.
>
> Jy moet maar in jou eie agterbuurt gaan kyk hoe
> die armes armer word en die rykes ryker. In
> die ghettos rondom Parys, en heelwaarskynlik
> buite Brussels ook. In SA word dinge tenminste
> kleurblind. Nou kan swart rykes nog ook ryker
> word en wit armes ook nog armer.
> Ek word egter moeg vir julle regses se
> agonie oor die toestand van die swart armes.
> Julle het nou skielik 'n Damaskus bekering
> ondergaan, nê? Gedurende die apartheidsregime
> het ons niks gehoor van hoe die swart armes dit
> nou so swaar kry, daar op die kaal haai vlaktes
> waarheen hulle uitgestuur is, sodat die wit gebiede
> in die lekkerste plekke geskep kon word nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107092 is 'n antwoord op boodskap #107079] |
Thu, 17 November 2005 07:46   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:ZfydnfGEicpKyebenZ2dnUVZ_tCdnZ2d@rogers.com...
>
> So jy dink nou al die wit kinders moet in privaat-
> skole wees?
------Waar het ek gesê blanke kinders móét in 'n privaatskool wees? Dis
elke ouer se eie keuse. Wat sou jy gemaak het as jou kind [ongeag van ras,
moenie worry nie] na 'n skool toe moet gaan waar die staat nie eers die
nodige boeke en skryfbehoeftes kan verskaf nie. Wat nie rekenaars het nie.
Waar die geboue so vuil is dat jy rillings kry net om daarna te kyk? Waar
die 'onderwysers' skaars behoorlike verstaanbare Engels kan praat en weier
om Afrikaans te praat? Waar kinders al in hoërskool is en steeds nie die
basiese 'somme' kan doen nie en ook glad nie lekker kan skryf en spel nie?
Waar std. 7 en 8 kinders meer weet van vakke as die meme self wat probeer
skoolgee?
Dan kom die volgende probleem. Baie van die kinders kom van die
platteland en moet kosskool toe gaan. Meeste van die is deesdae vuil en
vervalle. Geen mens met redelike standaarde sal, as hy kan, sy kind
enigsins toelaat om in so 'n gemors skool te gaan nie. Daarom kom die
ouers bymekaar [swart en wit] en stig 'n privaatskool waar hulle 'n sê kan
hê oor die doen en late van die skool, die higiëne, die leerplan, ens.
Nog 'n probleempie: As 'n kind ambisies het om iets soos 'n
bourekenaar, argitek, dokter, ens. te word, moet hulle in SA of in die
buiteland gaan studeer. Met meeste van die staatskoolagtergrond, kry hulle
nie toelating nie. Selfs jy sal kan verstaan dat dit 'n praktiese besluit
is van mense wat vir hulle kinders omgee?
Ek dink nie jy hoef vir my oor
> privaatskole te kom leer nie. My eerste pos
> in SA was in een van die mees upscale privaat-
> skole in SA toentertyd ( St. Anne's, die suster-
> skool van Michaelhouse). Ten spyte van al die
> massas geld wat die ouers moes betaal, was
> die onderwys wat daardie meisies ontvang het,
> in sommige gevalle van slegter kwaliteit as wat
> in die regeringsskole gegee is.
------Neem ek nou aan jou kwaliteit van aanbieding net so swak soos die
ander onderwysers s'n was? Ek verstaan, glo my!
> En dis heelwaarskynlik wat vandag ook
> aangaan in SA. Veral daardie talle "Christelike
> skole" wat heelwaarskynlik net 'n ander
> manier is om die skole wit te hou.
-----Nee ou anti, dis net 'n manier om 'n standaard af te dwing vir alle
kandidate. Daar is vele swart kinders in privaatskole wat heel gelukkig en
ordentlik grootword.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107093 is 'n antwoord op boodskap #107080] |
Thu, 17 November 2005 07:59   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:guidnWrgYeL2y-beRVn-uA@rogers.com...
>
> En jy kan jou smoel begin hou, jou rassistiese
> skobbejak,
------Soort soek soort, of hoe ou antie? Ek het jou lankal gesê solank jy
met jou rassistiese drek voortgaan, gaan ek jou ook daarmee looi. Feite
verander egter nie feite nie.
oor die swartes, wat tagtig
> persent van die SA bevolking uitmaak.
> Hulle betaal meeste van die VAT in SA
> omdat hulle meeste van die aankope in
> SA maak. Hulle doen tagtig persent van
> die werk in SA.
-------Hie-hie-haaaaa-haaaaaaa! Lekker! Hulle word betaal om dit te
doen. Deur die blankes. Hoekom self die werk doen as die massas dit vir
jou kan doen?
( Inderwaarheid, hulle
> doen seker 99% van die werk in SA.)
----Wys maar net weer jou wanbegrip van die werklikheid. Duidelik
verstaan jy nie die begrip dat as 10 mense met R5000 elk koop hulle meer
geld uitgee as 'n 1000 mense wat elk net R25 bestee nie.
> Dit, terwyl mense soos jy dag in en dag
> uit sit en niks doen daar agter jou rekenaar.
>
> Penkop van die Nossob
----Weet jy, ek antwoord net op hierdie ng. Jy daarenteen lê orals rond,
as ek dit reg hoor. Sekere tye moet ek op die net ingaan om te kyk hoe
lyk die toestand op verskeie plekke [verkoopsyfers en om te sien hoeveel
geld ons gevat het van jou gabbas teen onregverdige winste] en dan kyk ek
sommer gou wat se drek jy kwytraak!
>
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107102 is 'n antwoord op boodskap #107074] |
Thu, 17 November 2005 09:56   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:vZqdnYHt24G2s-benZ2dnUVZ_tednZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> En ek hoop saam met jou dat ons ook die enorme letsels van die bestaande
>> korrupsie, ongelyke aanstelling, en algemene verarming van SA sal ontgroei.
>> The rykes word net ryker en die armes, wel, moet maar opsnork.
>
> Jy moet maar in jou eie agterbuurt gaan kyk hoe
> die armes armer word en die rykes ryker. In
> die ghettos rondom Parys, en heelwaarskynlik
> buite Brussels ook. In SA word dinge tenminste
> kleurblind. Nou kan swart rykes nog ook ryker
> word en wit armes ook nog armer.
Dit is waar en toegegee!
> Ek word egter moeg vir julle regses se
> agonie oor die toestand van die swart armes.
"Julle regses" - jy val in die ou Gloudina strik. Die veralgemening en
aannames. Natuurlik is mens besorgd oor ENIGE medemens. En dit is wat
"julle linkses" as julle eie reg en passie wil eien. Sad.
> Julle het nou skielik 'n Damaskus bekering
> ondergaan, nê? Gedurende die apartheidsregime
> het ons niks gehoor van hoe die swart armes dit
> nou so swaar kry, daar op die kaal haai vlaktes
> waarheen hulle uitgestuur is,
En dis hier waar die kruks kom - die "kaal haai vlaktes" is goeie
landbougrond, met goeie potensiaal. Dit is net nie verwesenlik nie. Ek sê
weer, selfs in die nuwe regime se opheffingsprogramme maak hulle nie hond
haar af nie. en dis hier waar jy moet besef, Gloudina, dat links of regs
niks daarmee te make het nie. Jy is onsettend ver verwyderd van die
werklikheid van "grass roots" opheffing en kan nie uitsprake maak anders as
die wat in jou era in SA gegeld het nie. Dit is die lokale bevolking wat
hul eie mense wat presteer terugsnoei na die gepeupel. Daar is iets
kultureels aan die gang, ongeag jou kletsery oor "aprtheid". En as jy dit
nie eers kan insien of toegee nie, dan swewe jy op 'n ander wolk as die res
van ons aardlinge.
> sodat die wit gebiede
> in die lekkerste plekke geskep kon word nie.
Interessant dat iemand die visie het om te "skep", of hoe?
Basjan
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107107 is 'n antwoord op boodskap #107076] |
Thu, 17 November 2005 10:09   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:s_-dnZRiZNK2rebenZ2dnUVZ_s2dnZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Vir die eerste keer word SA se mediese grade nie meer in die UK erken
> sonder
>> bevraagtekening nie.
>
> Dit was 'n uitsondering dat Engeland Suid-Afrikaners se
> mediese grade "sonder bevraagtekening" aangeneem het.
> Alle ander lande het keurprosesse.
Jou argument is sonder basis, die punt bly staan: Selfs Engeland het nou
besluit (lees: erken) dat die nuwer garde dokters, wat uit die nuwe stelsel
kom, nie meer uit die dieselfde materiaal geknip is nie.
> Ek merk op: daar is nou 'n mediese dokter in London
> in die moeilikheid oor operasies wat hy gedoen het. Hy het
> 'n Afrikaanse naam. Hier in Kanada kry hulle elke nou en
> dan 'n vrot eier uit SA. Hulle het amper uitsluitlik Afrikaanse
> name.
NEWSFLASH: Mens kry uit enige nasie nou en dan 'n vrot eier. Afrikaners is
nie verhewe of onberispelik nie. Ek staan verstom hoe jy Afrikaners
uitsonder en teiken - ons is almal maar net mense. Met die soort houding van
jou, Gloudina, kan ek objektief stel dat jy wat nie Afrikaans in jou huis
wil praat nie, of selfs jou verhuising uit SA, geensins 'n verlies vir die
Afrikaners of vir SA is nie. Jou assimilasie in 'n ander kultuur kan maar
stilletjies voortgaan en selfs met jou insette, sal jou kinders en
kleinkinders al hoe minder oorhou van hul "roots". Vir jou is dit dalk goed
so, vir die res van ons? Couldn't care less.
Basjan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107137 is 'n antwoord op boodskap #107127] |
Thu, 17 November 2005 15:44   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:JOOdnd61drqf4uHenZ2dnUVZ_v-dnZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
> Kritiseer
>> gerus, daar was BAIE verkeerd, maar wees ook bereid om die goeie aspekte toe
>> te gee. Dat so natneus soos ek so iets elementêrs aan 'n ou tannie soos jy
>> moet kom vertel! Go figure!
>
> Jy is arrogant. Kom vertel nou vir ons watter "goeie aspekte" die
> apartheidsregime gehad het. Ek wag.
Gaan lees die vorige poste. Gaan kyk om jou. Gaan besoek Zimbabwe en kyk
weer om jou. Dan kom jy met jou redelike brein sodat ons verder gesels.
BAIE was sleg, maar daar was ook heelwat goed. Sonder so 'n objektiewe
redelikheid, mors jy net kuberruimte en my vingers vereelt om jou sinlose
repliek te antwoord.
> Ek wag vir die goedpraat
> van 'n regime wat 'n skandaal van die Afrikaner se naam gemaak
> het.
Alles relatief. Die HELE wêreld is skuldig op een of ander tyd, op een of
ander manier aan dit waarvan hulle SA wil kruisig. Gaan kyk maar na die
gebeure in Frankryk, Nederland, ens.
As jy skaam is vir Afrikaner-wees, knock yourself out. Weereens voel ek jou
patriotisme is nie 'n groot verlies vir Afrikaners, of selfs SA as geheel
nie.
Basjan
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107139 is 'n antwoord op boodskap #107138] |
Thu, 17 November 2005 16:52   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:kICdnVpFWq1UNOHenZ2dnUVZ_vudnZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Gaan lees die vorige poste. Gaan kyk om jou. Gaan besoek Zimbabwe en
>> kyk
>> weer om jou. Dan kom jy met jou redelike brein sodat ons verder gesels.
>
> Ek wag, Basjan, vir die "goeie" dinge wat die
> apartheidsregime bewerkstellig het ( wat nie
> sou daar gewees het as daar 'n ander meer
> demokratiese regime aan bewind was nie.)
Soos ek sê, Gloudina, my vingers vereelt om jou sinlose vrae te antwoord.
Suidwester het jou 'n lange lys elders in die pos-draad gegwee, gaan lees
dit gerus. (regtig, gaan lees dit) Gebruik jou gesonde (?) verstand vir die
res. As jy nie eers enigsins bereid is om toe te gee dat SA wel 'n boost
gekry het "êrens" in sy apartheid verlede nie, dan is jou woorde gemors op
my dowe ore.
Doen jouself die guns en gaan bekyk SA se
infrastruktuur/ontwikkeling/ekonomie/landbou en die van bv. Botswana,
Zimbabwe en Mosambiek, om net 'n paar te noem. Elk van die lande het enorme
natuurlike holpbronne (diamante, landbou, mynbou). Dan vergelyk jy die
vordering en ekonomie met SA sin. Vanwaar die REUSE verskil?
Basjan
|
|
|
Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 13:35:41 UTC 2025
|