Varkboud resep [boodskap #106688] |
Sat, 22 October 2005 21:24 |
Lukas Louw
Boodskappe: 11 Geregistreer: October 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
verkeerde keywords met Google.
Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
twee kan gee?
Dankie,
Lukas
|
|
|
Re: Varkboud resep [boodskap #106689 is 'n antwoord op boodskap #106688] |
Sun, 23 October 2005 06:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vertel eers wat jy met die varkboud wil maak.
--
Groetnis
Annette
"Lukas Louw" wrote in message news:26y6f.168348$qY1.93431@bgtnsc04-news.ops.worldnet.att.n et...
> Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
> verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
> verkeerde keywords met Google.
>
> Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
> twee kan gee?
>
> Dankie,
> Lukas
>
|
|
|
Re: Varkboud resep [boodskap #106692 is 'n antwoord op boodskap #106689] |
Sun, 23 October 2005 11:06 |
Lukas Louw
Boodskappe: 11 Geregistreer: October 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In die oond bak met knoffel and cloves, is omtrent al wat ek kan onthou :)
Lukas
> Vertel eers wat jy met die varkboud wil maak.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Lukas Louw" wrote in message
> news:26y6f.168348$qY1.93431@bgtnsc04-news.ops.worldnet.att.n et...
>> Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
>> verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
>> verkeerde keywords met Google.
>> Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
>> twee kan gee?
>> Dankie,
>> Lukas
|
|
|
Re: Varkboud resep [boodskap #106715 is 'n antwoord op boodskap #106692] |
Sun, 23 October 2005 18:22 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okei - kyk solank of jy hier regkom:
http://funkymunky.co.za
--
Groetnis
Annette
> In die oond bak met knoffel and cloves, is omtrent al wat ek kan onthou :)
>
> Lukas
>
>
>
>> Vertel eers wat jy met die varkboud wil maak.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Lukas Louw" wrote in message
>> news:26y6f.168348$qY1.93431@bgtnsc04-news.ops.worldnet.att.n et...
>>> Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
>>> verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
>>> verkeerde keywords met Google.
>
>>> Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
>>> twee kan gee?
>
>>> Dankie,
>>> Lukas
>
|
|
|
Re: Varkboud resep [boodskap #106737 is 'n antwoord op boodskap #106715] |
Mon, 24 October 2005 12:08 |
Lukas Louw
Boodskappe: 11 Geregistreer: October 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie - Ek het dit gister gebak, ons het vriende oor gehad vir aandete.
Gestop met knoffel end cloves, 'n bietjie oregano, mosterd en allspice
ingevryf, en vir 9 uur op 200 grade F gebak - heerlik :)
Lukas
> Okei - kyk solank of jy hier regkom:
> http://funkymunky.co.za
>
> --
> Groetnis
> Annette
|
|
|
Re: Varkboud resep [boodskap #106743 is 'n antwoord op boodskap #106688] |
Mon, 24 October 2005 16:41 |
Lukas Louw
Boodskappe: 11 Geregistreer: October 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
:)
> Ja ou maat - hier is hy:
>
> Kry n boER (nes 'n vark) en sit 'n lang stukkie yster in sy gat
> in.
>
> Sit hom oppie braai.
>
> Draai elke twee ure.
>
> Hy sal soos vrot kak smaak so pasop.
>
> Dit was 'n plesier om vir jou in te lig.
>
|
|
|