Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kerriekoppie wenners
Re: Kerriekoppie wenners [boodskap #106223] Sa, 01 Oktober 2005 06:59 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die arme Leeus sal seker eers daar moet kom voor die slagting?

"Jonas" skryf in boodskap news:dhl88u$dnh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net weerlig of 'n tsunami kan verhoed dat die Bulle weer die kerriekoppie
> gaan wen.
> (Maar ek wonder steeds wie teen hulle gaan verloor in die eindstryd -
> seker
> die Goue Leeus?)
>
Re: Kerriekoppie wenners [boodskap #106233 is 'n antwoord op boodskap #106223] Sa, 01 Oktober 2005 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
In hierdie jaar se stelsel, is dit onmoontlik vir die Leeus en die Bulle om
mekaar te ontmoet in die eindstryd. Hulle kan hoogstens sake uitspook in
die halfeindstryd.

Stupid stelsel, aangesien hulle die beste twee spanne is.

F

"Suidwester" skryf in boodskap news:MZqdnYcceJ9IuKPeRVn-hw@is.co.za...
> Die arme Leeus sal seker eers daar moet kom voor die slagting?
> "Jonas" wrote in message
> news:dhl88u$dnh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net weerlig of 'n tsunami kan verhoed dat die Bulle weer die kerriekoppie
>> gaan wen.
>> (Maar ek wonder steeds wie teen hulle gaan verloor in die eindstryd -
>> seker
>> die Goue Leeus?)


>
Re: Kerriekoppie wenners [boodskap #106238 is 'n antwoord op boodskap #106233] So, 02 Oktober 2005 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jip, iemand het erge 'brain fade' gehad toe die ding uitgedink was. Ek
meen, die WP gaan die eindstryd haal met 'n so-so seisoen.
"Francois Human" wrote in message
news:1128186375.eb53c20c6e29996e4c838755644b46e8@teranews...
> In hierdie jaar se stelsel, is dit onmoontlik vir die Leeus en die Bulle
> om mekaar te ontmoet in die eindstryd. Hulle kan hoogstens sake uitspook
> in die halfeindstryd.
>
> Stupid stelsel, aangesien hulle die beste twee spanne is.
>
> F
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:MZqdnYcceJ9IuKPeRVn-hw@is.co.za...
>> Die arme Leeus sal seker eers daar moet kom voor die slagting?
>> "Jonas" wrote in message
>> news:dhl88u$dnh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Net weerlig of 'n tsunami kan verhoed dat die Bulle weer die
>>> kerriekoppie
>>> gaan wen.
>>> (Maar ek wonder steeds wie teen hulle gaan verloor in die eindstryd -
>>> seker
>>> die Goue Leeus?)
>
>


>
Re: Kerriekoppie wenners [boodskap #106244 is 'n antwoord op boodskap #106238] So, 02 Oktober 2005 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink egter dit maak nie saak wat nie, daar is nie regtig 'n manier om die
koppie weg te hou van Loftus VERSFELD nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:-s2dnSOe7J3XFqLeRVn-1w@is.co.za...
> Jip, iemand het erge 'brain fade' gehad toe die ding uitgedink was. Ek
> meen, die WP gaan die eindstryd haal met 'n so-so seisoen.
> "Francois Human" wrote in message
> news:1128186375.eb53c20c6e29996e4c838755644b46e8@teranews...
>> In hierdie jaar se stelsel, is dit onmoontlik vir die Leeus en die Bulle
>> om mekaar te ontmoet in die eindstryd. Hulle kan hoogstens sake uitspook
>> in die halfeindstryd.

>> Stupid stelsel, aangesien hulle die beste twee spanne is.

>> F

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:MZqdnYcceJ9IuKPeRVn-hw@is.co.za...
>>> Die arme Leeus sal seker eers daar moet kom voor die slagting?
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dhl88u$dnh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Net weerlig of 'n tsunami kan verhoed dat die Bulle weer die
>>>> kerriekoppie
>>>> gaan wen.
>>>> (Maar ek wonder steeds wie teen hulle gaan verloor in die eindstryd -
>>>> seker
>>>> die Goue Leeus?)
>>
>
>


>
Re: Kerriekoppie wenners [boodskap #106256 is 'n antwoord op boodskap #106244] Ma, 03 Oktober 2005 06:43 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem bly die ou naam is terug! Janee, die Bulle werk na die Super 14 toe.
Wonderlik om te sien dat 'n man soos Matfield langs die veld as 'water boy'
is. Dit wys na 'n wonderlike spangees. Om hulle te klop op die oomblik,
gaan moerse 'luck' vra van 'n span soos die WP wat nie die werklike vermoe
het nie.
"Francois Human" wrote in message
news:1128246495.6295f099ec17945ba2017175dd82b982@teranews...
> Ek dink egter dit maak nie saak wat nie, daar is nie regtig 'n manier om
> die koppie weg te hou van Loftus VERSFELD nie!
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:-s2dnSOe7J3XFqLeRVn-1w@is.co.za...
>> Jip, iemand het erge 'brain fade' gehad toe die ding uitgedink was. Ek
>> meen, die WP gaan die eindstryd haal met 'n so-so seisoen.
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:1128186375.eb53c20c6e29996e4c838755644b46e8@teranews...
>>> In hierdie jaar se stelsel, is dit onmoontlik vir die Leeus en die Bulle
>>> om mekaar te ontmoet in die eindstryd. Hulle kan hoogstens sake
>>> uitspook in die halfeindstryd.
>
>>> Stupid stelsel, aangesien hulle die beste twee spanne is.
>
>>> F
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:MZqdnYcceJ9IuKPeRVn-hw@is.co.za...
>>>> Die arme Leeus sal seker eers daar moet kom voor die slagting?
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:dhl88u$dnh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Net weerlig of 'n tsunami kan verhoed dat die Bulle weer die
>>>> > kerriekoppie
>>>> > gaan wen.
>>>> > (Maar ek wonder steeds wie teen hulle gaan verloor in die eindstryd -
>>>> > seker
>>>> > die Goue Leeus?)
>>>
>>
>
>


>
Vorige onderwerp: Bloed en wraak
Volgende onderwerp: Re: ANC se wiele kom af - sê Max du Preez
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 11:22:08 MGT 2024