Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Platteland
Platteland [boodskap #6886] |
Mon, 29 July 1996 00:00  |
pigf...
Boodskappe: 33 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In baie opsigte is hierie groep nessie platteland. en dis nie net omdat hy op
'n twee-dimensionele oppervlak fungeer nie. (jou screen, stjoepit). ek sien
die bottelstoor beginne kop uitsteek. (KYK: Drinks anyone?)
Al wat nog kort is dat die NG Kerk 'n gemeente hier oopmaak, hulle afstig,
twis opsplit en weer afstig.
(Dan noem ons die middelste wit deel van jou screen Kerkstraat.)
'n laaste gedagte, hou op om die Taal op Coke-blikke te soek en drink Pepsi.
Al proe dit nie so lekker in jou klippies nie is dit ten menste PC.
|
|
|
|
Re: Platteland [boodskap #6897 is 'n antwoord op boodskap #6886] |
Tue, 30 July 1996 00:00   |
lour...
Boodskappe: 45 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In Article, writes:
>> In article ,
>> pigf...@icon.co.za says...
>>>
>>>
>>> In baie opsigte is hierie groep nessie platteland. en dis nie net omdat
>> hy op
>>> 'n twee-dimensionele oppervlak fungeer nie. (jou screen, stjoepit). ek
>> sien
>>> die bottelstoor beginne kop uitsteek. (KYK: Drinks anyone?)
>>>
>>> Al wat nog kort is dat die NG Kerk 'n gemeente hier oopmaak, hulle
>> afstig,
>>> twis opsplit en weer afstig.
>>>
>>> (Dan noem ons die middelste wit deel van jou screen Kerkstraat.)
>>>
>>> 'n laaste gedagte, hou op om die Taal op Coke-blikke te soek en drink
>> Pepsi.
>>> Al proe dit nie so lekker in jou klippies nie is dit ten menste PC.
>>>
>>>
>> Is dit nie waar nie, is dit ten minste PC, verduidelik asb
>>
>> At
>>
> Wel At, ek reken as die Afrikaner maniere soek om in tune te word met hierdie
> nuwe land en sy realiteite, moet hy homself begin identifiseer met die nuwe
> land se simbole. ek het myself nou al vir 'n ruk besig gehou met die
> aktiwiteit om Pepsi advertensies te skryf vir die New Generation.
>
> Ek werk aan Pepsi ads vir die boere.
>
> Ek belowe.
>
> (terloops, PC=Politically Correct)
>
> Leon
>
>
Nuwe simbole, Pepsi, of soek jy nou goedkoop advertensie.
Nuwe simbole, miskien moet ons probeer om 'n paar te identifiseer:
Die Rainbow vlag.
Selulere telefone.
Ingevoerde bier.
Oorsee besoeke ( veral as dit per ongeluk saamval met die olimpiese spele :)
).
BMW's.
Pespsi (he he he).
'Spring Water' in 'n bottel.
Lou
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Platteland [boodskap #20085 is 'n antwoord op boodskap #6886] |
Fri, 22 January 1999 00:00  |
Doedie Nel
Boodskappe: 19 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ev...@sportspace.co.za wrote:
> Aan al die mense wat met vakansie was, en deur die platteland (veral Karoo)
> gery het, wat het julle gesien? Hier is my waarnemings:
>
> 1. Lokasies bestaan nog bykans onveranderd op elke dorp.
>
> 2. ... maar meeste van hulle is nou ge-elektrifiseer.
>
> 3. Daar is 'n goeie kans dat die petroljoggie jou nog as 'baas' sal aanspreek,
> VERAL as jy Afrikaans praat.
Beste Event
(Het jou ouers nie van jou gehou nie? Waarom het hulle jou so 'n snaakse naam
gegee?)
Nee man, niemand noem my "baas" nie! Maar jy moes sien hoe die kleurling by
Leeugamka se Ultra City petrol oor 'n Mercedes Benz SLK spuit toe ek bietjie laag
afbuk in sy rigting. Frans is seker reg, ek dra seker die G-string agterstevoor.
Shame, die arme dingetjie in die SLK was nie be-indruk nie. Ek het definitief
daardie rondte gewen. Regte vleis bo silikoon, sê ek altyd.....
Liefies
Doedie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:34 UTC 2025
|