Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gevolge van Katrina
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105588 is 'n antwoord op boodskap #105574] |
So., 04 September 2005 09:43   |
news[3]
Boodskappe: 61 Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:0e5kh1d6250ck42rivhsjcl3jin3nktota@4ax.com...
On Sat, 3 Sep 2005 07:54:04 +0100, "Suidwester" wrote:
> As dit kos en water is, sal geen mens met enige vorm van empatie omgee dat
> 'n behoeftige persoon van sy goed vat nie, maar het jy mooi gekyk? Mense
> wat winkels invaar en TV's en ander waardevolle goed steel en stroop. Nou
> wat het dit met honger en dors te doen?
Ellie het gesê:
Blykbaar is baie van die mense
wat so geplunder het van elders, en was daar voor die tyd beplan om
dit te doen, as mens kan glo wat jy lees.
Ek dink die meeste van die plunder was vir kos en water, die ander seker in
die minderheid. Mens weet nie wat om te glo meer nie. Maar wat die
Kanadese verslaggewer van gepraat het, wat Gloudina ook hier gese het, is
reg.
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105606 is 'n antwoord op boodskap #105545] |
Ma., 05 September 2005 05:20   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
en daar is nie eens krag om die tv in te plug nie
"Suidwester" skryf in boodskap news:xfWdne_sWMsQ1YTeRVn-2Q@is.co.za...
> As dit kos en water is, sal geen mens met enige vorm van empatie omgee dat
> 'n behoeftige persoon van sy goed vat nie, maar het jy mooi gekyk? Mense
> wat winkels invaar en TV's en ander waardevolle goed steel en stroop.
> Nou wat het dit met honger en dors te doen?
> "news" wrote in message
> news:vU5Se.22666$1g2.18549@fe05.lga...
>> Suidwester, as jy en jou vrou en kinders honger is, SAL jy kos en water
>> gaan
>> steel, ek sal ook, dis net menslik. Wat moet hulle doen, hulle het
>> medisyne
>> nodig, en drinkwater, geen winkels is oop nie, geen banke nie, enige mens
>> sal dan steel om te oorleef.
>> Ellie
>> ---Nee wat, so maklik is dit nie. 'n Opgevoede mens met integriteit
>> stroop
>> en steel nie, maak nie saak wat sy velkleur is nie. Hier by ons sit
>> deesdae hogere mense in groot poste en die bedrogsake is aan die orde van
>> die dag in elke staatsdepartement. Meeste van hierdie mense verdien
>> massiewe salarisse en tog steel hulle nog die staat en die publiek se
>> geld.
>> Omtrent almal is swart mense. Dis 'n feit van die lewe en maak nie saak
>> hoeveel verskoning jy vir hulle probeer maak nie, dis 'n feit van die
>> lewe.
>>> Maar meer pessimisties gesien. Gister sit ek in 'n
>>> geselskap van 'n Kanadese paar wat die opinie uitspreek
>>> dat dit is omdat die mense daar so oorwegend swart is,
>>> dat die sentrale regering so stadig reageer. Hulle meen
>>> dat as die soort katastrofe in die merendeels wit dele
>>> van New England gebeur het, die reaksie baie
>>> vinniger sou gewees het.
>> ----Ek het so 'n stukkie middagete geluister op CNN en een ding wat ek
>> onthou, is dat die mense wat probeer om te red, sê hulle kan net red
>> waarvan
>> hulle weet. In baie van die gehuggies en plekke waar daar voor die
>> vloed
>> 'slums' was, is daar geen kommunikasie nie en hoor hulle nou eers so
>> stuk-stuk van nog mense wat in die sop is. Jy doen die vrywilligers wat
>> groot werk daar doen een moerse onreg aan met jou onsensitiewe
>> aanmerkings.
>> Mense soos hierdie wat bereid is om hul medemens te help, gaan definitief
>> nie rassisme soos jy bedryf en probeer onderskeid maak tussen velkleur
>> nie.
>> Jy moet regkom....
>
>>> Gloudina
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105612 is 'n antwoord op boodskap #105479] |
Ma., 05 September 2005 07:48   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 2 Sep 2005 07:35:58 +0100, "Suidwester" wrote:
> Ek het nie so baie tyd om na die nuuskannale te kyk nie, maar kyk
> vroegoggend na CNN, Sky en BBC. Gister het hulle gewys hoe mense winkels
> en besighede roof en vanoggend praat hulle van skietery en meer ernstige
> misdaad. Wat my opgeval het, was dat die rowers en stropers wat gewys is,
> oorheersend swart mense was. Hierdie is natuurlik nou een moerse ding om
> te verduidelik vir die sogenaamde liberales onder ons. Ons hier in Afrika,
> vertel elke dag van die verskillende 'mind set' van die swart Afrikane en
> dan word jy onmiddellik uitgekryt vir 'n rassis, maar hier het jy mense wat
> in die VSA bly....die rykste land in die wêreld....en as die geleentheid hom
> voordoen, wie roof en stroop?
Die wat nie het nie wie kwaad is daaroor.
Soos die regses wat in 1993 in Bop geloot en geskiet het in die
winkels van Mmabatho. Soos die township youth wat in daardie selfde
tyd winkels geloot het tydens Chris Hani se b egrafnis.
Ens. ens.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105744 is 'n antwoord op boodskap #105556] |
Wo., 07 September 2005 14:53  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So jou ou pappie was die voorloper onder die witvlagwaaiers? En wie het
vir julle die kos gestuur? Die blankes! Nou werk vir jouself uit van
daai jare af, tot nou toe is meer as sestig jaar. Gaan Upington toe en
gaan kyk hoe leef jou mense steeds vandag. Die wit mense se skuld wat
hulle verhoed om te ontwikkel. Nee wat antie, dit lê binne in jouself of
jy 'n werker of 'n werkgewer gaan wees.
"@rogers.com" skryf in boodskap news:5rydnTs6ReSAAoTeRVn-rg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> ----He-he! As ek jou ouderdom reg weet, dan was daar nog nie
>> helikopters
>> in jou jong dae nie. Vertel bietjie vir ons waarmee is hierdie bystand
>> verleen en hoe?
>
> Arme drommel daar agter jou duin. Hulle het vliegtuie
> gehad nog voor ek gebore is. Kleinerige vliegtuie het
> oor die Oranje gevlieg en as enigiemand 'n wit vlag
> opsteek, dan laat hulle kos val. My pa het altyd met
> groot gelag vertel hoe sommige van die bruinmense
> sommer 'n lekker besigheid daarvan gemaak het om
> wit vlae te waai.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 28 11:12:38 UTC 2025
|