Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffiewinkel vs Moffie
Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100405] |
Thu, 25 November 2004 09:55  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou bespreek vir
sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep gaan
wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig oor
die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom nie
wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil beland
nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
|
|
|
|
|
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100409 is 'n antwoord op boodskap #100406] |
Thu, 25 November 2004 12:18   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf in boodskap news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Watse optrede van gay mense? Hulle het tog, net soos "gewone" mense, nie
> seks in koffiewinkels nie...???
----Sekerlik nie, maar ek kan vir myself praat, en ek raak ongemaklik as
twee mans aan mekaar hang. Net so maak 'n man wat sy naels verf en
grimering dra, my ongemaklik. Jy moet reg verstaan, ek sê geensins 'n ou
mag nie gay wees nie....dis elke man se eie keuse, maar dit maak my
ongemaklik en as ek 'n keuse het, dan wil ek nie 'n deel van die situasie
wees nie. Net soos die gay ou sy reg opeis om te kan wees wie hy wil, net
so kan straight mense kies wie hulle wil wees. Daar is sekerlik 'n klomp
ander plekke wat vrede het met gay mense?
> Ek sê, dagvaar die trut en vat jou besigheid na 'n ander plek toe...!!!
-----Ek weet nie van die dagvaar nie, want die vrou het hom geen skade
aangedoen nie en sy HET hom gevra om sy besigheid na 'n ander plek te vat.
Toe stres hy daaroor! Dink jy regtig enige besigheidseienaar sal sy plek
oopstel vir iets wat dalk sy gereelde kliënte kan ongemaklik maak? Net vir
een groot bestelling?
|
|
|
|
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100411 is 'n antwoord op boodskap #100409] |
Thu, 25 November 2004 12:56   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester"
> "Max" wrote in message
> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Watse optrede van gay mense? Hulle het tog, net soos "gewone" mense, nie
>> seks in koffiewinkels nie...???
> ----Sekerlik nie, maar ek kan vir myself praat, en ek raak ongemaklik as
> twee mans aan mekaar hang. Net so maak 'n man wat sy naels verf en
> grimering dra, my ongemaklik. Jy moet reg verstaan, ek sê geensins 'n ou
> mag nie gay wees nie....dis elke man se eie keuse, maar dit maak my
> ongemaklik en as ek 'n keuse het, dan wil ek nie 'n deel van die situasie
> wees nie. Net soos die gay ou sy reg opeis om te kan wees wie hy wil, net
> so kan straight mense kies wie hulle wil wees. Daar is sekerlik 'n klomp
> ander plekke wat vrede het met gay mense?
Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
bedreigd deur homo's? Nie alle homo's verf hulle naels nie, dis meer die
transvestiet variant...
|
|
|
|
|
|
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100415 is 'n antwoord op boodskap #100413] |
Thu, 25 November 2004 15:07   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester"
> "Max" wrote in message
> news:41a5d6d7$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
>> bedreigd deur homo's? Nie alle homo's verf hulle naels nie, dis meer die
>> transvestiet variant...
> ----Nee wat broer, nou raak jy persoonlik en dis tipies die gay argument.
> Gays verwag van straight mense om hulle te aanvaar en nie teenoor te
> diskrimineer nie, so hoekom practice jy nie wat jy preach nie? Ek is 'n
> man en geen man sal ooit vir my seksueel aantreklik kan wees nie. Punt.
> Of dit vir jou of vir ander aanvaarbaar is, maak nie vir my saak nie, want
> my seksuele voorkeure is my persoonlike saak. As ek by 'n koffiewinkel
> inloop om die plek te bespreek vir 'n partytjie en ek sien dat dit 'n
> gay-plek is, dan gaan soek ek 'n plek wat meer na my smaak is. Net so het
> die gay-ou die reg om vir hom 'n plek te gaan soek wat meer na sy smaak
> is.......maar jy kan nie straight mense DWING om van jou stories te hou
nie!
Hie hie, ek het jou gesê ons sal lekker oor hierdie onderwerp kan baklei.
Ongelukkig het dit al soveel keer hier gedraai, dat ons net so goed die
argiewe kan gaan lees.
Wat bedoel jy met "nou raak jy persoonlik"? Omdat ek gesê het jy klink
onseker? Jy klink nou vir my nog meer onseker. Ek het in die loop der jare
al 'n hele paar gay vriende (en vriendinne) gehad. Miskien vind hulle my nie
aantreklik nie, maar nog nie een het by my probeer aanlê nie.
Miskien moet jy 'n keer met so 'n outjie gesels, dan sal jy agterkom dat
hulle eintlik baie normale mense is... Party selfs konserwatiewer as ek en
jy.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100422 is 'n antwoord op boodskap #100413] |
Thu, 25 November 2004 19:03   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 25 Nov 2004 16:57:20 +0200, "Suidwester" wrote:
>
> "Max" wrote in message
> news:41a5d6d7$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
>> bedreigd deur homo´s? Nie alle homo´s verf hulle naels nie, dis meer die
>> transvestiet variant...
> ----Nee wat broer, nou raak jy persoonlik en dis tipies die gay argument.
> Gays verwag van straight mense om hulle te aanvaar en nie teenoor te
> diskrimineer nie, so hoekom practice jy nie wat jy preach nie? Ek is 'n
> man en geen man sal ooit vir my seksueel aantreklik kan wees nie. Punt.
> Of dit vir jou of vir ander aanvaarbaar is, maak nie vir my saak nie, want
> my seksuele voorkeure is my persoonlike saak. As ek by 'n koffiewinkel
> inloop om die plek te bespreek vir 'n partytjie en ek sien dat dit 'n
> gay-plek is, dan gaan soek ek 'n plek wat meer na my smaak is. Net so het
> die gay-ou die reg om vir hom 'n plek te gaan soek wat meer na sy smaak
> is.......maar jy kan nie straight mense DWING om van jou stories te hou nie!
Hier in Vlaandere mag gay mense met mekaar trou.. Ja, wetlik! As ek
soiets hoor dan kry hulle van my 'n geskenkjie en dan sê ek vir
hulle:"Trou is niks nie, maar die lank hou!.."
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100436 is 'n antwoord op boodskap #100435] |
Fri, 26 November 2004 08:13   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My hele argument gaan oor die feit dat ek bereid is om die homo's heel
vreedsaam te laat bestaan....op hul eie plek. Ek respekteer hul keuse om
so te wees, maar verwag van hulle ook om te respekteer dat ek nie daarvan
hou nie. Ek dwing hulle mos nie om so te wees nie! As hulle my besigheid
se klandisie gaan beneuk, dan gaan ek verkies om verby te hou....net soos
die vrou met die koffiewinkel! Een ding is seker, die vrou sal fyner op
die uitkyk wees in die toekoms vir die probleem en eenvoudig net sê sy het
nie plek beskikbaar nie.
Ons het 'n soortgelyke probleem met swart shoppers, veral die Owambo's.
Hulle hou daarvan om in 'n winkel in te stap en een en elke item op te stel
op die rakke, om te draai en te bekyk. Hulle kom so in groepies van 4 of 5
mans bymekaar en jy kan nie almal dophou nie. Steel word dan een moerse
probleem. Jy kan een van twee dinge doen: Of jy hou nie voorraad aan wat
dié mense in sal belangstel nie, of jy plaas alles agter glas of jy bout dit
vas teen 'n rak sodat hy dit nie kan afhaal en bevoel nie.....en vat nie!
Doen jy dit, is dit snaaks hoe vinnig kwyn jou Owambo-shoppers!!
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:6vldq0l79pp8eadv5c26fhf117eni6dvdg@4ax.com...
> On Fri, 26 Nov 2004 07:40:02 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> In elk geval, die homo wat in my belangstel is fokken desperaat!
>
> Ha! Ek sien jy verstaan my!!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100463 is 'n antwoord op boodskap #100455] |
Sat, 27 November 2004 06:13   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat die berig aanbetref is Juan reg, Ellie. Die vrou het haar Chritelike
siening as 'n rede gegee vir haar weiering om die groep te ontvang. Die
doel van my skrywe weer was nie om haar motiewe te bevraagteken nie, maar
wel die redes hoekom die publiek [vergeet nou vir 'n oomblik van die
gay-groepering] kan aandring op die reg om 'n besigheid te betree en HULLE
reëls op daardie besigheid toe te pas? As die eienaar nie daarvan hou nie
het hy volgens die algemene gevoel geen reg om enigiets te doen om die
situasie tot 'n stop te bring nie want dan diskrimineer hy?
Wat ek vra is: Hoekom is besigheid altyd 'n 'one-way street' sover dit
die publiek aangaan? Ek meen, as 'n besigheidsman iets aanbied, het die
publiek die vrye reg om te besluit of hy daarvan hou of nie. Niemand dwing
iemand om iets te koop nie! As die besigheidsman egter sien dat die
klandisie wat belangstel in sy besigheid is nie gewens, of dalk skadelik vir
sy algemene besigheid, mag hy volgens die publieke opinie nie weier om 'n
persoon te bedien nie want dan diskrimineer hy! Hoeveel keer het jy al
gehoor, of self gesê dat jy nie by 'n sekere winkel wil 'shop' nie want dis
'n kak plek? Sal jy 'n winkeleienaar dieselfde grasie gee om vir jou te sê
dat hy wil jou nie bedien nie want jy's 'n kak kliënt?
Net om weer te sê: My redenasie is nie oor 'n ou mag moffie of
nie.....dit was oor die reg van die besigheidseienaar om 'n ongemaklike
situasie te probeer vermy.
"Ellie" skryf in boodskap news:xUJpd.119$6K5.32@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Waar in Suidwester se skrewe staan dit dat sy die Christendom hierby intrek
> Juan? Ek stem glad nie met haar saam nie, ek dink sy diskrimineer, maar ek
> sien nerens dat die Christendom hierby gebring is nie.
>
> Ellie
>
>
> "Juan" wrote
> Die koffiewinkel eienares wys dat sy nie mense wat anders as sy is kan
> hanteer nie. Die ergste is dat sy die Christendom hierby intrek. Sy het
> duidelik nog nie haar huiswerk gedoen nie en gee net iemand anders se
> opinies oor gay mense. Sy is in vir 'n verassing as sy die moeite sou wou
> doen om uit te vind wat eintlik in die Bybel staan of nie staan nie.
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 16 05:39:24 UTC 2025
|