Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal?
Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal? [boodskap #6586] |
Thu, 13 June 1996 00:00  |
ber...
Boodskappe: 13 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek sal graag Nederlanders (of Vlaminge) wat die moeite doen om hierdie
nuusgroep te besoek se mening wil hoor oor Afrikaans. Ek het redelik kontak
met Duitsers wat SA besoek en vir meeste van hulle klink Afrikaans goed op die
oor, maar dan verstaan hulle ook minder van die taal as Nederlanders. Sommige
Duitsers dink die taal is te plat.
Wat sê die mense van die stamland? Moenie skaam wees nie, julle is mos bekend
daarvoor dat julle sterk menings het en reguit praat. Ek dink Afrikaans is
bakgat en 'n eg Afrika skepping wat spruit uit 'n sterk Europese
wortelstelsel. Met die sterk Khoi, Maleise, Franse, Duitse en (tot 'n
mindere mate) Engelse invloed is die Europese stamtaal omvorm tot 'n
gemaklike, soepele en pragtige spreektaal waarin mense hulleself kan
uitleef sonder enige voorbehoude. Kom stap deur die Tuine in Kaapstad en
kom luister hoe Afrikaans soos 'n vars waterstroom vloei as die
Kleurlingkinders met mekaar gesels. Oop en sonder enige inhibisies.
Maar ek is bevooroordeeld. Wat sê die mense van die lae lande?
Groete
Chris
|
|
|
Re: Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal? [boodskap #6589 is 'n antwoord op boodskap #6586] |
Fri, 14 June 1996 00:00   |
mar...
Boodskappe: 59 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article ,
ber...@iafrica.com (Christiaan L N Fick) wrote:
> Ek sal graag Nederlanders (of Vlaminge) wat die moeite doen om hierdie
> nuusgroep te besoek se mening wil hoor oor Afrikaans. Ek het redelik kontak
> met Duitsers wat SA besoek en vir meeste van hulle klink Afrikaans goed op die
> oor, maar dan verstaan hulle ook minder van die taal as Nederlanders. Sommige
> Duitsers dink die taal is te plat.
>
> Wat sê die mense van die stamland? Moenie skaam wees nie, julle is mos bekend
> daarvoor dat julle sterk menings het en reguit praat. Ek dink Afrikaans is
> bakgat en 'n eg Afrika skepping wat spruit uit 'n sterk Europese
> wortelstelsel. Met die sterk Khoi, Maleise, Franse, Duitse en (tot 'n
> mindere mate) Engelse invloed is die Europese stamtaal omvorm tot 'n
> gemaklike, soepele en pragtige spreektaal waarin mense hulleself kan
> uitleef sonder enige voorbehoude. Kom stap deur die Tuine in Kaapstad en
> kom luister hoe Afrikaans soos 'n vars waterstroom vloei as die
> Kleurlingkinders met mekaar gesels. Oop en sonder enige inhibisies.
>
> Maar ek is bevooroordeeld. Wat sê die mense van die lae lande?
>
> Groete
> Chris
Hallo Chris,
Ik schrijf in het Nederlands; Afrikaans ben ik niet machtig.
Ik kijk tijdelijk in deze nieuwsgroep rond, uit nieuwsgierigheid naar de
taal. Ik vind het verschil met het Nederlands fascinerend. Beide talen
hebben zich geisoleerd van elkaar ontwikkeld.
Wie (het tegenwoordige) Nederlands als 'de norm' beschouwt zou Afrikaans
'plat' kunnen noemen. Omgekeerd kan ook.
Wie Nederlands als een Duits dialect beschouwt, zou Nederlands ook plat
kunnen noemen.
Kortom, wat is 'plat'?
Taal leeft en verandert. Wat vandaag 'plat' is, is morgen regel. Taalregels
passen zich aan aan de praktijk. In het Nederlands zijn veel woorden
uitgestorven, andere woorden geintroduceerd, en naamvallen geschrapt.
Als ik nu iemand zou horen die het Nederlands spreekt van een eeuw geleden,
zou ik zijn woordgebruik en uitspraak dan plat vinden? Of juist
bespottelijk deftig, met al die naamvallen?
Ik weet het niet.
Het woord 'plat' was in elk geval nog niet bij me opgekomen. 'Leuk',
'grappig', wel. Leuk is dat ik zo veel begrijp van wat in het Afrikaans
wordt geschreven/gezegd. Grappig: sommige woorden werken op de lachspieren.
Nederlanders praten misschien vaak 'reguit', omdat ze snel hun mening
geven. Maar het Afrikaans is als _taal_ juist reguit. Waar wij soms
ingewikkelde of uit het buitenland (Engels) geleende woorden gebruiken,
gebruiken jullie een eigen Afrikaans woord.
Een interessante taal, Afrikaans. Maar, wordt het over pakweg vijftig jaar
nog gesproken?
Groeten,
-Martin.
|
|
|
Re: Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal? [boodskap #6590 is 'n antwoord op boodskap #6586] |
Fri, 14 June 1996 00:00   |
Teunis van Ree
Boodskappe: 33 Geregistreer: June 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article , ber...@iafrica.com (Christiaan L N Fick) says:
>
> Ek sal graag Nederlanders (of Vlaminge) wat die moeite doen om hierdie
> nuusgroep te besoek se mening wil hoor oor Afrikaans. Ek het redelik kontak
> met Duitsers wat SA besoek en vir meeste van hulle klink Afrikaans goed op die
> oor, maar dan verstaan hulle ook minder van die taal as Nederlanders. Sommige
> Duitsers dink die taal is te plat.
>
> Wat sê die mense van die stamland? Moenie skaam wees nie, julle is mos bekend
> daarvoor dat julle sterk menings het en reguit praat. Ek dink Afrikaans is
> bakgat en 'n eg Afrika skepping wat spruit uit 'n sterk Europese
> wortelstelsel. Met die sterk Khoi, Maleise, Franse, Duitse en (tot 'n
> mindere mate) Engelse invloed is die Europese stamtaal omvorm tot 'n
> gemaklike, soepele en pragtige spreektaal waarin mense hulleself kan
> uitleef sonder enige voorbehoude. Kom stap deur die Tuine in Kaapstad en
> kom luister hoe Afrikaans soos 'n vars waterstroom vloei as die
> Kleurlingkinders met mekaar gesels. Oop en sonder enige inhibisies.
>
> Maar ek is bevooroordeeld. Wat sê die mense van die lae lande?
>
> Groete
> Chris
Beste Chris,
trek jou niks van die Duitsers aan nie, die die Afrikaanse taal "plat"
vin. Elke taal kan plat word uitgespreek, ook Duits.
Ekself (Nederlandse) ervaar die Afrikaans als een spesiale vorm van die
Nederlands, net soos ook die Vlaams een vorm van die Nederlands is.
Duits, Engels en Frans het ek in die skool geleer, dis nodig om hierdie
tale te verstaan. Italiaans en Spaans het ek nie geleer nie, daarom
verstaan ek hierdie tale nie. Maar Afrikaans het ek nie geleer nie, en
tog verstaan ik dit. En ek hoop dat julle ook my geskrewe Afrikaans kan
lees, dis Nederlands aangpas met 'n paar taalreels uit 'n boekie. Ek vin
Afrikaans 'n baie oulike, interssante taal (daarom besoek ek hierdie
nuusgroep). Vaak moet ek om uitdrukkings of woorde lag. Ons het veel
woorde oorgeneem uit die Engels, julle taal is veel suiwerder.Ons noem 'n
bestuurder "manager" en 'n kleefbroek "legging", om 'n paar voorbeelde te
noem.
Egter dink ek dat iedereen sy eie moedertaal 'n "gemaklike, soepele en
pragtige spreektaal waarin mense hulleself kan uitleef sonder enige
voorbehoude". Dis 'n eieskap van 'n moedertaal.
Groete,
Aliki
************************************************************ ********************
* E-mail: van...@ecn.nl Phone: +31(0)2246 4507 *
* Netherlands Energy Research Foundation ECN Fax : +31(0)2246 3490 *
* Department: NUC P.O. Box 1 NL-1755 ZG Petten The Netherlands *
************************************************************ ********************
|
|
|
Re: Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal? [boodskap #6598 is 'n antwoord op boodskap #6586] |
Sat, 15 June 1996 00:00   |
hans peeters
Boodskappe: 1 Geregistreer: June 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , ber...@iafrica.com
(Christiaan L N Fick) wrote:
> Ek sal graag Nederlanders (of Vlaminge) wat die moeite doen om hierdie
> nuusgroep te besoek se mening wil hoor oor Afrikaans. Ek het redelik kontak
> met Duitsers wat SA besoek en vir meeste van hulle klink Afrikaans goed op die
> oor, maar dan verstaan hulle ook minder van die taal as Nederlanders. Sommige
> Duitsers dink die taal is te plat.
>
> Wat sê die mense van die stamland? Moenie skaam wees nie, julle is mos bekend
> daarvoor dat julle sterk menings het en reguit praat. Ek dink Afrikaans is
> bakgat en 'n eg Afrika skepping wat spruit uit 'n sterk Europese
> wortelstelsel. Met die sterk Khoi, Maleise, Franse, Duitse en (tot 'n
> mindere mate) Engelse invloed is die Europese stamtaal omvorm tot 'n
> gemaklike, soepele en pragtige spreektaal waarin mense hulleself kan
> uitleef sonder enige voorbehoude. Kom stap deur die Tuine in Kaapstad en
> kom luister hoe Afrikaans soos 'n vars waterstroom vloei as die
> Kleurlingkinders met mekaar gesels. Oop en sonder enige inhibisies.
>
> Maar ek is bevooroordeeld. Wat sê die mense van die lae lande?
>
> Groete
> Chris
Beste Chris ik hoop dat ge mijn nederlans kunt leze. ik ben 2 weken
gelden 3 weken in sa gewees en heb daar een baie mooietijd gehad. Het
Afrikaans is geen kombuistaal maar een taal die ontwikkeld is door
invloeden van buitenaf, zoals wij in het nederlands veel invloeden uit het
engels ondervinden. Hte is zeker geen makkelijke taal om te spreken, de
afrikaners spreken het baie snel om het te verstaan. Maar lezen kan zonder
problemen.
Maar mijn vraag aan u, wij hebben in SA een drank genoten die noemde men
een 'don pedro' ken je daar een beschrijving van vinden?
Groete Hans Peeters
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal? [boodskap #6668 is 'n antwoord op boodskap #6586] |
Thu, 27 June 1996 00:00  |
Gys Dubbeld
Boodskappe: 20 Geregistreer: April 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article writes:
> From:
> Subject: Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal?
> Date: 25 Jun 1996 20:05:52 GMT
> Keywords: Afrikaans
> My opinie:
> Afrikaans is 'n tegnies gebreklike taal waar in elke tweede sin na anglesismes
> gegryp moet work so dat mens 'n gesprek wat redelik relefant (!) is
> aan die gang kan hou.
> Ek weet nie watter toekoms daar vir afrikaans is nie. Sal mense dit in twintig
> jare wil praat? Sal dit soos die 1600 verskillende tale van Indie: onder die
> historiese mat gevee word? Heel moontlik. Hierdie tale het die selfde in
> gemeen met Afrikaans: Hulle is nutteloos in 'n tegnologiese wêreld.
> Groete,
> Gerrit Hoekstra
> Engeland
Gerrit,
Tale gaan nie ten gronde omdat hulle woorde uit ander tale oorneem nie. As
dit do was sou Nederlands en selfs Frans en Engels al lankal ten gronde
gegaan het. Meer relevant is die volgende:
1. Het die sprekers van die taal een of ander magsbasis - Afrikaans het
pas sy politieke magsbasis verloor (miskien het hy dit nog in die
WesKaap); handelsmag en tegnologiese mag het hy slegs tot 'n geringe mate
gehad; danksy Eugene Marais, Louis Leipoldt, Van Wyk Louw, Opperman en
Breytenbach het hy redelike sterk kultuurmagsbasis - 'n mens kan jouself
en jou gevoelens en idees in tot 'n baie sterk mate in Afrikaans uitdruk,
eintlik nog makliker as in Engels weens Engels se sterk handels basis.
2. Is daar 'n gewilligheid by sy sprekers (hoofsaaklik moedertaalsprekers,
maar ook tweedetaalsprekers) om die taal in algemene omgang te bly
gebruik? Praat die mense Afrikaans met mekaar, skryf hulle in die taal,
word daar oor belangrike morele, politieke en sosiale sake in Afrikaans
gedebateer en gestry? Solank so iets wydverspreid voorkom gaan geen taal
ten gronde nie.
3. Bly die taal 'n belangrike onderwystaal? Stuur mense hul kinders na
Afrikaanse skole, kry studente uit Afrikaanssprekende huise hul Tegniese
en Universiteitsopleiding in Afrikaans? of gaan die kinders al hoe meer
na Engelse inrigtings aangesien dit of hulle ekonomiese kanse sal
verbeter, of selfs omdat die meeste Afrikaanse skole nog te hopeloos
verkramp is?
4. Sal die meerderheid van sy Blanke sprekers van hulle verkrampte en
rassistiese lewensuitkyk ontslae kan raak? Gaan Blanke Afrikaansprekendes
in staat wees om in Afrikaans verantwoordelikheid te aanvaar vir al die
onreg wat oor die jare in die naam van die voortbestaan van Blanke
Afrikaanssprekendes gepleeg is? Of gaan Afrikaans die taal wees van slap
verskonings by sommiges voortgesette aggressiewe rassisme by ander.
As laasgenoemde die geval is kan ons maar totsiens waai vir Afrikaans
en die groepie mense aan die Suidpunt van Afrika wat hulle op 'n
stadium as 'n kultuurgroep wou handhaaf. Blote voortbestaan is geen opsie
meer nie; slegs "voortbestaan in geregtigheid"
Gys
Gys Dubbeld
Natal University Development Foundation
Privaatsak X10
Dalbridge
4014
Dub...@pro.und.ac.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 08:24:14 UTC 2025
|