Re: A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche [boodskap #99910] |
Vr, 29 Oktober 2004 11:27 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"TJ" wrote in message
> http://www.gomechewatch.com
>
> Ian Gomeche Information Site
>
> A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche
>
Oor die feit dat jy dit in die souttaal doen, gaan ek niks sê nie, ou Hessie
kan jou maar uitkak. Ek het matriek in die ou SA gehaal en kan dus wel
Engels verstaan.
Wat ek wel wil weet is, waarom plaas jy dié crap hier? Het die ou al hier
langsgekom, of help jy hom om wêreldbekend te word?
Annette, is dit jou Ian?
|
|
|
Re: A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche [boodskap #99912 is 'n antwoord op boodskap #99910] |
Vr, 29 Oktober 2004 12:14 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag die oom pla baie mense ... en party vriende ook ...
Die webwerf is in Ingels en dus die publieke aankondinging ook.
Hier gaan ons alweer op die ossewa van die taal. Os op die jas.
:-)
TJ
"Max" skryf in boodskap news:41822934$0$43451$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "TJ" wrote in message
>> http://www.gomechewatch.com
>>
>> Ian Gomeche Information Site
>>
>> A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche
>>
>
>
> Oor die feit dat jy dit in die souttaal doen, gaan ek niks sê nie, ou Hessie
> kan jou maar uitkak. Ek het matriek in die ou SA gehaal en kan dus wel
> Engels verstaan.
>
> Wat ek wel wil weet is, waarom plaas jy dié crap hier? Het die ou al hier
> langsgekom, of help jy hom om wêreldbekend te word?
>
> Annette, is dit jou Ian?
>
|
|
|
Re: A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche [boodskap #99915 is 'n antwoord op boodskap #99910] |
Vr, 29 Oktober 2004 17:47 |
bouer
Boodskappe: 4798 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf
> Wat ek wel wil weet is, waarom plaas jy dié crap hier?
Sien, jy trap my so uit. En dan doen jy dieselfde
ding as jy iets sien wat jou laat gal braak oor die
dinge wat niks met SA of Afrikaans te doen het
nie. Miskien, as jy my voorheen bietjie ondersteun
het, sou TJ banger gewees het om Engelse snert
op die nuusgroep te plaas.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche [boodskap #99976 is 'n antwoord op boodskap #99915] |
Ma, 01 November 2004 08:36 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com"
>
> "Max" skryf
>
>> Wat ek wel wil weet is, waarom plaas jy dié crap hier?
>
> Sien, jy trap my so uit. En dan doen jy dieselfde
> ding as jy iets sien wat jou laat gal braak oor die
> dinge wat niks met SA of Afrikaans te doen het
> nie. Miskien, as jy my voorheen bietjie ondersteun
> het, sou TJ banger gewees het om Engelse snert
> op die nuusgroep te plaas.
>
> Gloudina
>
Dit wat hy geplaas het, sou dus vir jou aanvaarbaar gewees het as dit in
Afrikaans was?
|
|
|