Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis lekker in Souf Efrika
Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97313] |
Fri, 27 August 2004 10:42  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kommentaar?
-----
It's Great to be a Souf Efrikan (South African)
This is a great country because:
1. You can eat half dried meat and not be considered disgusting.
2. Nothing is your fault; you can blame it all on apartheid.
3. You get to buy a new car every 3 months and the insurance company even
pays for it.
4. You can experience kak service in eleven official languages.
5. Where else can you get oranges with 45% alcohol content at rugby matches?
6. It's the only country in the world where striking workers show how angry
they are by dancing.
7. You're considered clumsy if you cannot use a cell phone (without car
kit), change CDs, drink a beer, put on make-up, read the newspaper and
smoke, all at the same time while driving a car at 160 kph in a 60 kph zone.
8. Great accent. (!!!)
9. If you live in Johannesburg, you get to brag about living in the most
dangerous city in the world.
10. Burglar bars become a feature, and a great selling point for your house.
11. You can decorate your garden walls with barbed wire.
12. The tow-trucks are the first on the scene for most major crimes, without
being called. The police you have to call about three times.
13. Votes have to be recounted until the right party wins.
14. Illegal immigrants leave the country because the crime rate is too high.
15. The police ask you if they must follow up on the burglary you've just
reported.
16. When a murderer gets a 6 month sentence and a pirate TV viewer 2 years.
17. The prisoners strike and get to vote in elections!
18. The police stations have panic buttons to call armed response when they
are burgled.
19. Police cars are fitted with immobilizers and gear locks!
Ja nee!! Dis lekker hier!!
-----
:-)
TJ
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97328 is 'n antwoord op boodskap #97325] |
Fri, 27 August 2004 15:12   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, jy moet leer om die kaf van die koring te skei. Jy praat van
vergrype deur die polisie van ouds ek praat van die wese van 'n polisiemag.
Maak nie saak watter politieke party aan bewind is nie, die polisiemag van
die land, net soos sy weermag, staan heeltemal neutraal teenoor die politiek
omdat hulle die gemeenskap dien. Met die nuwe bedeling en regstellende
aksie, het die mense met ervaring van die werk, na die privaatsektor verkas
en die polisie gelaat met mense wat nie die omvang van die werk ken en kan
doen nie. Jy kan dit orals sien. Vuil polisiekantore, geroesde voertuie,
ens. Ook die mag het nie meer die dissipline van vroeër nie. Hoe sal jy
ook weet? Jy sit en tjol skryf uit teoretisering uit! Plus natuurlik jou
psigopatiese haat van blanke Suid-Afrika.......jy's 'n 'nut-case', besef jy
dit?
"@rogers.com" wrote in message
news:3SGXc.698$6EE.523@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wat eens 'n trotse mag was, met dissipline en
>> doeltreffendheid, is nou 'n patetiese gemors.
>
> Luister, ek val nie vir daardie "trotse mag, met
> dissipline en doeltreffendheid"-strooi nie. Hulle
> mag doeltreffend gewees het in die wit buurtes,
> maar hulle was nie daar vir tagtig persent van
> die land se bevolking nie, wat in baie gevalle
> deur wit polisiemanne geterroriseer is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Dis lekker in Souf Efrika [boodskap #97332 is 'n antwoord op boodskap #97322] |
Fri, 27 August 2004 16:57   |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Slow Eddy het juis die gepos op soc.culture.south-africa
"There are seven security companies in Hazyview. That tells you something, I
suppose. (I doubt if the average town of less than 3000 inhabitants would
even have a security company, anywhere else in the world)." - 'n Maatskappy
vir elke 429 inwoners?!
... en dan kry ons dat baie van die goeie polisiemanne en vroue juis moet
"moonlight" vir hierdie maatskappye om kos op die tafel te sit en kinders se
skoolgeld te betaal. Dis die debat waarvoor ek gehoop het met my vraag van
kommentaar - die res is humorsin - waarvan daar blykbaar min in Kanada is.
As 'n mens nie eens vir jou self kan lag nie. Wat dan?
:-)
TJ
"Suidwester" skryf in boodskap news:412f3453.0@news1.mweb.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:J4GXc.282$6EE.17@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>> Ek sou dink dat enige polisie-stasie dom
>> sal wees as dit nie een of ander maatreël
>> het teen oorval te word nie. Ek sou dink
>> enige polisiestasie in byvoorbeeld Ottawa
>> of Toronto het dieselfde maatreels teen diewe.
> -----Luister tog na jouself! 'n Polisiediens 'n private kontrakteur betaal
> om na hom om te sien? Jou polisiediens is veronderstel om die publiek se
> beskerming te wees teen misdaad en hulle kan hulleself nie help nie? En
> dit gebeur vandag hier in Afrika, glo my! In 'n stad soos Windhoek is die
> 'armed response' sekerheidsmaatskappye veel vinniger op 'n misdaadtoneel as
> die polisie self. Wat eens 'n trotse mag was, met dissipline en
> doeltreffendheid, is nou 'n patetiese gemors.
>
>
>> Maar dis die mentaliteit wat hierdie soort
>> dinge sit en pos totdat dit mens naar op
>> die maag maak, wat my irriteer.
> ----Praat vir jouself, ou antie. Wat dink jy doen jy as jy so boer in die
> verlede?
>
> Dis die agterafgeid van die mentaliteit wat my irriteer.
> ----Jinne, dat jy jouself so kan slegsê?!
>
> Die verengelsing van die Afrikaanse nuusgroep, en dit deur dié soort snert.
> ----Hoeveel keer, hoeveel keer moet nog vir jou gesê word dat die primôre
> doel van hierdie ng nie bloot net Afrikaans is nie? Wat verstaan jy in
> 'van belang vir Afrikaanssprekendes' nie so mooi nie. Dink jy ons is van
> jou agtertangse vriende wat nie Engels kan of wil verstaan nie en geen
> belang in enigiets in 'n ander taal kan hê nie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 02:09:42 UTC 2025
|