Grappies [boodskap #97267] |
Do, 26 Augustus 2004 07:17 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
|
|
|
Re: Grappies [boodskap #97269 is 'n antwoord op boodskap #97267] |
Do, 26 Augustus 2004 07:33 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is die babatjies mieliemeel?
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:412d8ea0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
>
> Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
> Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
>
|
|
|
Re: Grappies [boodskap #97270 is 'n antwoord op boodskap #97267] |
Do, 26 Augustus 2004 07:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus - is die babatjies mieliepap?:)
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:412d8ea0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
>
> Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
> Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
>
|
|
|
Re: Grappies [boodskap #97271 is 'n antwoord op boodskap #97270] |
Do, 26 Augustus 2004 08:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goed geroer?
"Annette" skryf in boodskap news:cgk413$c0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skuus - is die babatjies mieliepap?:)
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:412d8ea0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
>>
>> Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
>> Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
>>
>
|
|
|
Re: Grappies [boodskap #97379 is 'n antwoord op boodskap #97267] |
So, 29 Augustus 2004 05:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Homer
Boodskappe: 4 Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek ken weer 'n laatlam as 'n ou parra wat met 'n slap riem gevang is.