Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die Gewigopteller " deur ERNST VAN HEERDEN
" Die Gewigopteller " deur ERNST VAN HEERDEN [boodskap #96831] |
Wed, 18 August 2004 01:51  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Gewigopteller
Ernst van Heerden
Die taai klou van die grond
vermenigvuldig elke pond,
die ruie vlegsel van die spier
is - triomfantelik ! - 'n dier
wat met één kap blitssnel
die swaartepunt verstel.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: " Die Gewigopteller " deur ERNST VAN HEERDEN [boodskap #97041 is 'n antwoord op boodskap #97024] |
Fri, 20 August 2004 14:12  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Obi One Kenobi
@rogers.com wrote:
> "Zuben" skryf
>
>
>> Vir wie belang stel: Zuben el Genubi is die helder ster in Libra.
>
>
> Nou hoekom klink dit ook so 'n bietjie
> soos daardie ou in Starwars se naam.
> Dink jy hulle het dit met opset laat klink
> dieselfde as Zuben el Genubi?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 13:51:23 UTC 2025
|