Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wees bedag
Wees bedag [boodskap #94459] Sa, 26 Junie 2004 05:03
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet dat mens graag geld gee vir organisasies wat fondse insamel vir
welsyn. Hierdie organisasies is veronderstel om in NPO nommer te toon.
Ongelukkig is dit nie 'n versekering dat dit 'n wettige organisasie is, of
dat die geld nie gaan vir die welsyn van die kollekteerders nie. Maak dus
seker dat die geld gekollekteer word vir 'n sekere welsyn, en nie vir 'n
organisasie wat beweer dat hulle fondse insamel vir 'n sekere
welsynsorganisasie nie.
Ek het die inligting gekry van 'n ondersoekartikel in TBI

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Enige ander voorstelle?
Volgende onderwerp: Vir Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:17:42 MGT 2024