Vok of Fok ? [boodskap #93713] |
Fri, 04 June 2004 23:31 |
An Metet
Boodskappe: 18 Geregistreer: May 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nou ja.....
Toe ek Afrikaans op skool geleer het was daar geen * F * in die alfabet nie
- ek sien nou dae gebruik hulle dit.
'n VOK was 'n VOK, nie 'n fok nie.
Ja, ... dit was die dae.
En ook, ons moet *tjie* as *tchi* sê, nie as *kie* nie. *jie* is "kie".
|
|
|
Re: Vok of Fok ? [boodskap #125573 is 'n antwoord op boodskap #93713] |
Sat, 04 May 2019 11:18 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nie so seker hiervan nie. Sover ek verstaan word f@k in Afrikaans met 'n F gespel, net soos in Engels en Nederlands. Daarteenoor is "vok." die afkorting vir vokaal ('n klinker) of vir vokatief (die naamval van die aangesproke persoon; aanroepvorm of aanspreekvorm).
|
|
|