Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #93649] |
Fri, 04 June 2004 05:05 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As ons nog twee oefenwedstryde gespeel het voordat die span gekies word, dan
sou net 'n kwart van die oorspronklike oefengroep beskikbaar gewees het om
in die Springbokspan te speel:)
--
Annette
|
|
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #93676 is 'n antwoord op boodskap #93671] |
Fri, 04 June 2004 09:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar stem ek saam. iemand wat slim genoeg is om die spel te kan lees en
die rigting of aanslag kan verander. Dis wat Corné nie gehad het nie en
Joost wel. Maar vir die huidige.....wie is daar?
"Annette" skryf in boodskap news:c9pevr$39g$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons het iemand van Rassie se kaliber, ervaring en leierskap in die Bokspan
> nodig.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c01b74.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was opvallend dat dit die 'Bokke was wat getjank het oor die vuilspel,
>> maar hulle was die ouens wat met die geniepsigheid begin het! Dalk hierdie
>> gedagte gehad dat hulle kroonwild is en die ander uens gaan net vat en kyk?
>> Rassie het vir hulle ore aangesit.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9p0fb$h5r$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As ons nog twee oefenwedstryde gespeel het voordat die span gekies word, dan
>>> sou net 'n kwart van die oorspronklike oefengroep beskikbaar gewees het om
>>> in die Springbokspan te speel:)
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:39 UTC 2025
|